Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek race met met ligte, duurder tyres en switch ek dit weer na conti ultrasports of my maxxis detonators vir oefen. Dit is 'n slept en hierdie seisoen het ek 2 pare 4000's, een force, een maxxis race tyre (ook donners duur) verloor en nie een van hulle het het meer as 200 km op gehad. Dis ongeveer R 1400-00 wat gemors is.

My vraag is of dit regtig so verskil vir 'n funrider soos ek sal maak as ek met continentals ultrasports of my denonators raan 'race'.

 

 

Guest Big H
Posted

Fanie vra jpouself die volgende af.... jy het een ding reeds bevestig .... jy is 'n funrider. Ererste een wat is my doelwit met my fietsry? Wi;l jy pro gaan ry, het jy die talent om dit te doen, ry jy fiets om fiks te bly en as 'n persoonlike uitdaging soos in vorige beter tye te kry.... om vir Marius te wen as daai vraag JA is koop nog 'n paar wiele om mee te race. Die gewone mundane funrider race gewoonlik teen homself (en Marius..... wat nie eintlik 'n probleem is nie want hy val of breek 'n ketting!!!!) Dit is nie regtig die moeite werd nie om al daai geld te spandeer nie. Koop eerder 'n nuwe pomp of handskoene of bar tape wat jou goed laat voel!!!!!!

Posted

 

 

......snip.... om vir Marius te wen as daai vraag JA is koop nog 'n paar wiele om mee te race. Die gewone mundane funrider race gewoonlik teen homself (en Marius..... wat nie eintlik 'n probleem is nie want hy val of breek 'n ketting!!!!) ...cut.....

 

ClapClapClapClap Shame Oom, moenie lelik wees nie. Hy het WEER hierdie naweek langs die pad gestaan met een of ander probleem. Weet iemand wat gebeur het?

 

FanieFiets2007-04-22 09:35:51

Posted
......snip.... om vir Marius te wen as daai vraag JA is koop nog 'n paar wiele om mee te race. Die gewone mundane funrider race gewoonlik teen homself (en Marius..... wat nie eintlik 'n probleem is nie want hy val of breek 'n ketting!!!!) ...cut.....


ClapClapClapClap Shame Oom' date=' moenie lelik wees nie. Hy het WEER hierdie naweek langs die pad gestaan met een of ander probleem. Weet iemand wat gebeur het?

[/quote']

 

Was dit daai ou wat by die bakkie gestaan het wat in die sand vas gesit het?? Miskien het hy die ou jammer gekry en toe stop hy om die man uit te help!LOL
Guest Big H
Posted

Ai die kerel het 'n TROUBLE MAGNET aan sy dinges vas!!!!!!!!

Posted

Here is another way of looking at it - You use "race" tyres cause they are faster, lighter etc. etc. Should you puncture because your race tyres are not as puncture resistant how long will it take you to change the tube and get going again (5 - 10 minutes perhaps) compared to the minisucule amount of time you might have lost using Gatorskins that are a bit more durable but slighly heavier???

Posted

I've come to the following realization over the last month. Got 4flats, in 4races over 4weeks. It's not about the tyres and all about luck or rather the lack of it. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

You can use you Best tyres or you can use your k@kkest tyres and get flats, you can use your Mtb tyres on the road and get flats, it makes no diffs, trust me, it's all luck at the end of the day.

Posted

Ditto Marius,

I?ve race and train for the last two years not one single flat at +/- 12000km?s / year.

<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

The week before the ACT I?ve got 7 flats in 5 days

 

ORCA2007-04-23 07:47:04
Posted

I feel your pain Marius, I went through a stint like that last season where I got a puncture every time I took my bloody bike out the front door. It's super frustrating.

 

Buff's tip of the day - check your rim tape. Sometimes it slides on the rim and it cuts the tube from the inside, especially when you pump your tires above 8bar (it's common problem but the last thing you normally check).

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout