Jump to content

Recommended Posts

Guest Big H
Posted

Net jammer die ref het gekroek!!!!!!!

Guest Big H
Posted

Ag ja die arme goetters..... daar le nog baja swaarkry en vernedering vir hulle in daai vistenk daar in eThekwini of D'Urban!!!!!!

Posted

Ag ja die arme goetters..... daar le nog baja swaarkry en vernedering vir hulle in daai vistenk daar in eThekwini of D'Urban!!!!!!

 

Oom H... Fanie se jou ma was n shark... (verskoon hom, hy's gesuip)

Posted

Wolf u ri ne, en fanny spacious, ons check julle Saterdag. En fanny, los die groot oom se ma uit. Vertel vir Fanie ook. So by so het sy darem ordentlike kinders grootgemaak. Nou ma toe!

Posted
Wolf u ri ne' date=' en fanny spacious, ons check julle Saterdag. En fanny, los die groot oom se ma uit. Vertel vir Fanie ook. So by so het sy darem ordentlike kinders grootgemaak. Nou ma toe![/quote']

 

Ag man.. ek terg net. Al twee spanne het rerig goed gespeel. Bulle en Haaie was sonder twyfel die beter spanne. Crusaders en blues het nie kans gestaan nie.

 

Final gan nogals interresant wees....
Guest Big H
Posted

Ja Ja Fandacious....... Se vir dronk Faan ...... Salamo het gese :- "Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid............"

Die arme sjarqies moet nog die MIGHTY BULLS speel en die keer gaan die ref lekker kroek....... ek hoor hy is 'n jagplaas belowe...... hy is ook allergies vir seekos!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout