Jump to content

iron man oefen program


Scanman

Recommended Posts

Ek gaan nou my eerste iron man doen en is opsoek na n oefen program.Is daar dalk iemand wat my kan help met so n porgram.

 

Dankie
Link to comment
Share on other sites

Julle sal moet n Biokenetikus wat spesialiseer in endurance sport nader,hy/sy sal die nodige toetse doen en n program optrek vir waar jy nou op die stadium is en aanpas soos jy gaan, bel die HPC by Tukkies hulle het baie mense wat kan help

Link to comment
Share on other sites

Stem saam, as jy 'n oefen program van die rak af vat kan dit jou net seermaak. Die meeste mense kom by so 'n event aan over trained.

Link to comment
Share on other sites

Kyk na die boek "Training Plans for Multisport Athletes"  deur Gale Bernhardt (2de uitgawe, beskikbaar by Kalahari, Exclusive books etc) In die boek is daar 'n 26 week IM program asook baie advies oor oefen intensiteit, eetplan etc... Het IMSA 2009 gedoen op haar program (eerste IM) en 'n baie suksesvolle dag gehad.

 

Verder het Ray Fauteux (Ironstruck) baie sinvolle advies in sy e-boek "Ironstruck...The Ironman Triathlon Journey" Google behoort jou daar te help

 

dit is 'n ongelooflike event... sit die ure in vir die voorbereiding en geniet die dag

 

Sterkte!

Wink
Link to comment
Share on other sites

well, Boeke gewys... as jy Mike Finch's Triathlon kan kry sal dit baie help. Ek het daardie program elke jaar gebruik. dis 12 weke wat fokus op endurance. Voor daardie 12 doen ek 'n ander 12 weke om op te bou vir die endurance met krag. Dan fokus daarop om klaar te maak , moenie vir tyd gaan nie, dan gaan jy vasbrand, dis 'n lang dag.

Link to comment
Share on other sites

Look on opentri.com there is a 36 week training programme for first time Iron PeoplesSmile 

Link to comment
Share on other sites

thres an iron man roadshow going around the country, attending that will be a good place to start

Link to comment
Share on other sites

Mike Finch's book Triathlon has everything you need. What's important for a novice is that you focus on long rides and easy runs. Don't try and run the marathon - train to run / walk it.

 

 

 

Also you need to get your mind sorted to prepare for a 12 hour or longer day on the road!

 

 

 

There's no need to waste time and money on testing and biokintecists at this stage. If you train at low intensity and grade your increases injury is unlikely.

 

 

 

Good luck!!

Link to comment
Share on other sites

Hi Scanman

 

Het ook hierdie jaar my eerste gedoen en ek het baie gekyk na www.beginnertriathlete.com. Hulle het ook gratis oefenprogram vir die IM wat baie goed is, ek dink dit is 'n 20 week program.

 

 

 

Ek neem aan jy is reeds 'n aktiewe drawwer/fietsryer/swemmer, want dit help as jy reeds bietjie fiksheid opgebou het voor jy met die program begin.

 

 

 

As jy sukkel om die program te kry, PM my met jou email adres en ek sal hom vir jou stuur. Kyk dan daarna en dan moet jy self besluit of dit vir jou gaan werk of nie.

 

 

 

Waar in die Noord-Kaap is jy ? Seker lekker om daar fiets te ry... min verkeer op daai lang oop paaie...

 

 

 

Ek wil amper se die moeilikste van IM is die 5 of so maande voor die tyd. Dit vat baie commitment, maar die reward op die ou einde is die moeite werd... al is jy hoe seer of styf tydens en na die event.

 

 

 

Sterkte !!! Sal jou sien in PE !!!

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Baie dankie aan almal se hulp,dit word op reg wardeer.

 

Ek is dam al aan die gang met oefen en sou graaf wil weet is dit nodig om n proglam te volg wat langer as 12 weke is.Is net bang n mens raak gatvol vir oefen voor jy moet gaan deelneem.

 

Gillie, Ek bly in Upington,die paai is dalk lekker om op te oefen maar teen 36C is dit ok nie n pleseer nie.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout