Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 85
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Ja' date=' it's okay.  I've been called a Casanova, and for me that's worse.

[/quote']

 

Jy weet natuurlik daai girls betaal JY om sulke dinge te se.....net soos daai ander gunsies wat hulle lewer

 

 

 

 

But the plot thickens: Slvia just emailed me the following:

I expect an unconditional apology. I have corresponded with you once. I have had no contact with anyone in your Province' date=' so please get your facts straight and don't make false accusations.

[/quote']

 

 

Ok F****nut as jy mooi hier bo lees sal jy sien SILVIA se sy het nog  net EEN KEER met jou gecorrespondend en volgens jou vorige posts as ek onthou het JY gese SY het VYF (5) KEER jou dieselde mail gestuur, nou dis meer as  1, sien net soveel vingertjies soos jy op een hand het, dis vyf, 1 is die vinger wat jy van my gaan sien as ek jou weer sien..... MY PUNT? WIE FIB NOU?? DALK JY die Onskuldige ARME SLAGOFFER...... Shame jong dis erg huh.......

 

 

 

 

I didn't realise I was making false accusations.  Someone must be then.  This means that someone is really telling fibs.  I get a call late last night saying I am to be reprimanded' date=' as per instructions from CSA.  Now CSA are saying they haven't even spoken to Free State Cycling?

I even called Madelein back to ask exactly what Syliva had said, had they instructed her to cancel my club membership.  She said that was her idea, but the reprimand wasn't.  Interesting. 

 

[/quote']

 

Dalk is jy die sonblokkie SOMEONE????? al daaraan gedink????
Posted

Dis 'n baie goeie punt. Daar contradict sy haarself.  Ek het mos gese ek het dieseldfe email 4 keer gekry van haar wat se:

if you don't have CSA license you don't exist, please try again.
Posted

Son blokkie. Jy is nou maar net een groot ****!!!

 

Draai almal se woorde sodat dit jou pas. Draai almal se woorde sodat jy net nie so skuldig lyk nie. Free state cycling het die saak redelik goed gehandel, maar jy kan net nie admit jy is verkeerd nie.

Kamstig doen jy mos nou ander goed as fietsry. Hoekom sit jou neus by CSA en hoekom probeer jy nog steeds by 'n klub aansluit as jy weet jy mag nie!!!! Jy wil net *** veroorsaak om almal terug te kry.

Stop nou jou ***!!!
Witrot2007-05-23 08:32:36
Guest Big H
Posted

Hier kom groot k..... bollie!!!!!!!

Posted
LOL@ MWNN, ja ek het nogal nounet aan die naamnoemery gedink, sien eintlik komplimenteer ons hom want n D**S&P*ES&daai hond een kan jy nog gebruik, maar n poephol, nou daar is iets wat jy nie kan gebruik nie.....
Posted

I know it is good teatre, but predictable and is serving no purpose besides that. Time to lock the thread according to me. Sunblock is getting the attention he wants and nobody can convince him on any issue, so just let it be.

 

 
Posted

I agree BBi, and I would love to put this crap to rest, but I just think its fair to everyone to know that there is more to this than what meets eye....... n saak het twee kante en tans stel sonhol net sy kant.......

 

Nou wat ek daaraan dink sonhol is n goeie naam vir hom, want oooo weee as hy ophou fiestry en nie licence, gaan die son vir fietsry SA onder, oooo my genade spaar ons dit...... Latrinus het julle dit geweet??Wink

 

Posted

the best place to have a feeding station for SA's (Road) is at the top of albrecht, maybe 30 metres over the top, when the guys are still going slowly.  As it is it's just before the climb past Oranje Meisieskool, where the guys will be wanting to gain momentum, not lose it.  Would be great to have cyclists designing these races, the way Gary Player designed race courses and not people who don't know what're doing.

Posted
the best place to have a feeding station for SA's (Road) is at the top of albrecht' date=' maybe 30 metres over the top, when the guys are still going slowly.  As it is it's just before the climb past Oranje Meisieskool, where the guys will be wanting to gain momentum, not lose it.  Would be great to have cyclists designing these races, the way Gary Player designed race courses and not people who don't know what're doing.[/quote']

 

jou grapgat, 30 meter na die top van Albrecht ry ons (wat race) al klaar n moerse spoed en probeer ons die gap toemaak wat teen die bult ontstaan het, jy ry nie stadig daar nieConfused Jis ek begin al meer jou verstanding van fietsry/racing bevraagteken, jy weet regtig nie waarvan jy praat nie.....Angry
Posted

watch net popeye, sonhol dink dalk hy gee hom n thumbsup vir al sy moron idees......

 

maar ja het hom sien rondry hier.....
Posted

Latrinus is vandag in Bloem om te gaan help met die SA's circuit. Hopelik kan hy die feeding goed uitkom. Onthou, n bult is nie noodwendig die beste plek nie. Wie wil nou feed as hy attack word.

Guest
This topic is now closed to further replies.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout