Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 47
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Popeye....ek dink jy is reg....daai pad was nie laas klaar geteer nie. Kom ons ry dan Malmesbury pad - Silo's - Stellenbosch - Helshoogte - Stellenbosch(koffie?) - terug via Polkadraai Durbanville toe?

Posted

Daardie Eerste Rivier pad is nou 'n stuff-up met die geteerdery.

 

Wat van Andrag, Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie? Dan weer oor Polkadraai huis toe?

Posted
Waar begin ons en hoe laat?Watter avg kyk ons na?Moet dink aan my beter helfte se geduld met my as dit te hard is vir haar.Shocked

 

Dan gaan moer rustig wees.....geen rede om te jaag nie! Wink

 

Dit gaan 'n mooi dag wees en wil dit benut!
Posted
Daardie Eerste Rivier pad is nou 'n stuff-up met die geteerdery.

Wat van Andrag' date=' Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie? Dan weer oor Polkadraai huis toe? [/quote']

 

Klink goed!
Posted

Cool, uitgesort.

 

Popeye is bang hy breek 'n speek op daai nuwe fancy wiele van hom op die Pniel pad.  ;-)

 

Post vir ons daai nice scenic roete Franschoek toe Pops.

 

Posted

Smart! Volgende keer kan oom Popeye die roete kies ... age before beauty, of so iets.  ;-)

 

Andrag dan, hoe laat?

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout