Jump to content

Enige North Sub Capies vir long ride Sond


Recommended Posts

Is enige iemand lus om bymekaar te kom vir 'n lekker +- 4 Hour ride Sondag? Blykbaar gaan dit moerse lekker weer wees.......

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 47
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Wil Somerset Wes se kant toe ry dan Stellenbosch(Koffie?) en Silo's terug Durbanville toe......hoe klink dit? die roete is darem taamlik plat! Smile

Link to comment
Share on other sites

Waar begin ons en hoe laat?Watter avg kyk ons na?Moet dink aan my beter helfte se geduld met my as dit te hard is vir haar.Shocked

Link to comment
Share on other sites

Popeye....ek dink jy is reg....daai pad was nie laas klaar geteer nie. Kom ons ry dan Malmesbury pad - Silo's - Stellenbosch - Helshoogte - Stellenbosch(koffie?) - terug via Polkadraai Durbanville toe?

Link to comment
Share on other sites

Daardie Eerste Rivier pad is nou 'n stuff-up met die geteerdery.

 

Wat van Andrag, Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie? Dan weer oor Polkadraai huis toe?

Link to comment
Share on other sites

Waar begin ons en hoe laat?Watter avg kyk ons na?Moet dink aan my beter helfte se geduld met my as dit te hard is vir haar.Shocked

 

Dan gaan moer rustig wees.....geen rede om te jaag nie! Wink

 

Dit gaan 'n mooi dag wees en wil dit benut!
Link to comment
Share on other sites

Daardie Eerste Rivier pad is nou 'n stuff-up met die geteerdery.

Wat van Andrag' date=' Polkadraai, Stellies toe oor Hells Hoogte tot in Franschoek en terug tot in Stellies vir koffie? Dan weer oor Polkadraai huis toe? [/quote']

 

Klink goed!
Link to comment
Share on other sites

Cool, uitgesort.

 

Popeye is bang hy breek 'n speek op daai nuwe fancy wiele van hom op die Pniel pad.  ;-)

 

Post vir ons daai nice scenic roete Franschoek toe Pops.

 

Link to comment
Share on other sites

eish, C_50.. Jy kry jou sin. Faan is jy al terug, ky ons in Skelmbos dan ry jy ook saam. En ons ry starrig.

 

 

 

Julle weet almal hoe Helshoogte lyk. So, 'n pic is nie nodig.

 

 

 

:-)popeye2007-05-25 02:24:09

Link to comment
Share on other sites

Smart! Volgende keer kan oom Popeye die roete kies ... age before beauty, of so iets.  ;-)

 

Andrag dan, hoe laat?

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout