Jump to content

Recommended Posts

Guest Big H
Posted

Is dit die kar waarin Andre en Cherise was of net Cherise. Bekslesh spin jy by Martin??????

Posted
  Quote
Is dit die kar waarin Andre en Cherise was of net Cherise. Bekslesh spin jy by Martin??????

Big H ek dink dit was altwee gewees.

 

Het al ongelukke gesien waar sie kar beter lyk en die mense nie uitklim so hulle kan regtig bly wees dat hulle nog ko0n verder ry , met 'n ander kar , en nog race ook

 

Koud in Nigerie SA is p1sskoud wil huis toe gaan na MAMMA toe die bed roep wel dit en die warm kombers
Guest Big H
Posted

Ek le nog in die bed..... hulle inaugurate mos die nuwe Prez hier vandag en soos gister is dit 'n vakansiedag en ook 'n "no movement day" Dit is ook koud..... hier in die kamer want die aircon is aan. Buite is dit 28C.

Posted
  Quote
Is dit die kar waarin Andre en Cherise was of net Cherise. Bekslesh spin jy by Martin??????

 

Ek weet nie wie in die span kar was nie.  Ek praat van die dametjie wat in die Nissan Micra was

 

Spin in Sinoville, by die spinning club agter die tennisbane

 

 
Backlash2007-05-29 01:30:29
Posted
  Quote
Sjoe!! Ek's baie bly Cherise en haar pa is fine. Dis ongelooflik dat vleis (en bene en vel en horings) 'n kar so seer kan maak!!

 

A kudu is a large piece of meat, they are extremely luck to get out in one piece
Posted
  Quote
  Quote
Sjoe!! Ek's baie bly Cherise en haar pa is fine. Dis ongelooflik dat vleis (en bene en vel en horings) 'n kar so seer kan maak!!

 

A kudu is a large piece of meat' date=' they are extremely luck to get out in one piece
[/quote']

 

Wolfie sien jou later by Joss

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout