Jump to content

Recommended Posts

Posted
ja' date=' kan aan twee gevalle dink, Nellie en Fatty, CVANC en Nellie en dan is daar WW en sy Meisie, hy, ek klae nie, julle moet is nou saam die big boyz ry, so kry vir julleWinkLOL[/quote']

 

hey hey hey! Hoekom word my naam so baie genoem?Cry mar ek kan vir jou nog 'n voorbeeld gee - nellie en Andrew (WW se ex) - vra vir Fatty, ons twee het hulle daardie dag gecream!Big%20smileWink

 

Maar ai tog Marius, tel jou lip op van die vloer afl - ek ry uit en uit tandem vir die pure pret daarvan!...

 

Saam met Fatty - die Beesloop is NIE 'n seeding race nie (hehe - al wou jy so graag jou chip en ander BLING goetertjies saambringWink) - dis ons local post-Argus champs. (o ja - ek mag dit dalk net weer volgende jaar saam met iemand sterk doen - want hel - jou gesig as Fats jou skel = PRICELESS!!!)LOLClap

 

Saam met CVANC - janee!!! - ek stem - hoe DURF hy saam met my ry om sy seeding te probeer verbeter???ShockedShockedLOLLOLWink nah - daai was net omdat daar nie 'n ander race was wat ons kon ry nie (met die liga en so aan) ...ek kan nie help CVANC was so vinnig dat ons die mixed gewen het nie!Embarrassed

 

Anyway - as jy my geken het sou jy geweet het ek het nie 'n saak met my seeding en watter nommertjie ek op my rug plak nie - PROOF -> ek het al 'n E-seeding van Februarie af, maar ek is nog doodtevrede om met my H nommer te ry!Smile

 

Cycling's about fun...en ek het nog 40jaar waarin ek my seeding kan verbeter - hoekom moet ek dit rush?Wink
nellie2007-06-11 12:14:31
Posted

Anyway, noudat ek klaar is met Marius...

 

Gatiep - ja, party mense ry 'n paar races tandem om die een maatjie in die A-bunch of waar okal te kry...dis hulle saak! ...hulle gaan afchop in die ho?r seeding bunches as hulle nie op hulle eie kan byhou nie en dan op hulle eie moet suffer as hulle afval!

 

Hel - as jy tandem ry omdat jy dit geniet - by all means - doen dit want DIT IS LEKKER!!!Smile

 

..en as jy ry om 'n paar nommertjies ho?r op in die alfabet te skuif - kyk waar dit jou bring...

 

my 2c...
Posted

Die lank en die kort van seeding is die volgende:

 

Maak nie saak hoe jy daar gekom het nie, mtb, tandem, kort pad gevat, WT 'n fout gemaak met jou tyd of met berekening van jou seeding nie....

 

Die ou wat rerig worry oor seeding, wat dit wil verbeter om op te skuif, en as hy dit reggekry het deur een of ander "onderduimse" manier, gaan hy elkgeval sy G@T sien as hy opskuif na 'n groep waar hy nie "hoort" nie.

 

Vat dan nou maar vir my en Natasha. Sy het verlede jaar Oktober begin fietsry. En sy het vinnig opgeskuif danksy paar goeie tandem wedrenne. (Dink sy is al in C).

 

Dit beteken defnitief nie sy sou kon byhou in die C bondel op haar eie nie. So tensy sy hard oefen en tyd insit, sal sy net haar tyd mors om in die C bondel te gaan wegspring. Meeste vd tyd ry ons tandem, waar almal elkgeval saam wegspring.

 

So Gatiep, kom join ons in die tandem wedrenne, daar spring almal saam weg, maak nie saak watter Alphabet letter op die "pilot" of "stoker" se rug staan nie. Jy gaan wel warskynlik jou seeding verbeter, maar meer belangrik, jy gaan meer pret he.

 

Vra maar vir MW en Bertus... LOL 

 

My 2c.
Posted

 

ja' date=' kan aan twee gevalle dink, Nellie en Fatty, CVANC en Nellie en dan is daar WW en sy Meisie, hy, ek klae nie, julle moet is nou saam die big boyz ry, so kry vir julleWinkLOL[/quote']

 

hey hey hey! Hoekom word my naam so baie genoem?Cry mar ek kan vir jou nog 'n voorbeeld gee - nellie en Andrew (WW se ex) - vra vir Fatty, ons twee het hulle daardie dag gecream!Big%20smileWink

 

Maar ai tog Marius, tel jou lip op van die vloer afl - ek ry uit en uit tandem vir die pure pret daarvan!...

 

Saam met Fatty - die Beesloop is NIE 'n seeding race nie (hehe - al wou jy so graag jou chip en ander BLING goetertjies saambringWink) - dis ons local post-Argus champs. (o ja - ek mag dit dalk net weer volgende jaar saam met iemand sterk doen - want hel - jou gesig as Fats jou skel = PRICELESS!!!)LOLClap

 

Saam met CVANC - janee!!! - ek stem - hoe DURF hy saam met my ry om sy seeding te probeer verbeter???ShockedShockedLOLLOLWink nah - daai was net omdat daar nie 'n ander race was wat ons kon ry nie (met die liga en so aan) ...ek kan nie help CVANC was so vinnig dat ons die mixed gewen het nie!Embarrassed

 

Anyway - as jy my geken het sou jy geweet het ek het nie 'n saak met my seeding en watter nommertjie ek op my rug plak nie - PROOF -> ek het al 'n E-seeding van Februarie af, maar ek is nog doodtevrede om met my H nommer te ry!Smile

 

Cycling's about fun...en ek het nog 40jaar waarin ek my seeding kan verbeter - hoekom moet ek dit rush?Wink

 

Wat gebeur na 40 jaar?

 

Posted

Fanie - dan is meeste van julle al oud en oor die muur en dan is ek nog 'n jonge 56 en dan skop ek almal van julle se g@tte in die races en het ek 'n baie beter seeding as 98% van julle

 

la die da da da...Wink
Guest Big H
Posted

Ja Nellie jy is heeltemal reg. M was op 'n stadium no 28 in haar seeding kategorie omdat haar pilot..... ekke.... Big H..... so goed gery het terwyl sy na haar naels kyk en vir die mense waai agterop!!!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout