Jump to content

Is dit regverdig?


gatiep

Recommended Posts

ek en my vriend het nou saam geld bymekaar gesit en vir ons 'n fuel tandem fiets gekoop. Ons het eers onlangs begin fietsry en is altwee heel onder op die lys van die pedal power se lys.so, ons reken dat omdat ons nog nie goeie ryers is nie, gaan ons baie maklikker na beter groepe toe geskuif word as ons tandem ry.

 

 

 

dink julle dis regverdig dat tandem ryers met dieselfde formule as enkel ryers bepaal watter groep jy ry.

 

ek en my vriend hou baie maklik by by ouens wat enkel fietse ry, maar ons weet dat as ons op die tandem ry,vertoon ons eintlik beter as wat ons is, as ons saam met hulle op enkel fietse sou ry

Link to comment
Share on other sites

ek weet nie...maar nog n vraag, watse formule gebruik hulle om jou Mtb results uit te werk???

Link to comment
Share on other sites

ek weet nie...maar nog n vraag' date=' watse formule gebruik hulle om jou Mtb results uit te werk???[/quote']

Toe ek laas gekyk het, het hulle net die wentyd gebruik, geen aanpassing nie. 
Link to comment
Share on other sites

wow, thx Homer, ek en Lilo het bietjie virskill van opinie daar so. Maar wat van as jy se maar n Lang Mtb ride wen en as jy n Medium Mtb ride wen, wat dan? werk altwee nog dieselfde uit?

Link to comment
Share on other sites

Ek is nie seker oor die medium nie, ek dink hulle pas daar miskien die tye aan (iewers het ek 'n medium roete gedoen waar die wentyd steeds gegee word as 0.01, dit gee my 'n index van 99), maar die lang roetes het hulle nog in al die races wat ek gedoen het die wentyd net so gebruik (wat nie eintlik help as mens drie keer flat en 'n paar keer val nie...Embarrassed)

Link to comment
Share on other sites

Ek ken die gevoel Homer, dit suck!!!! Het laas naweek gebeur. Ok, maar wat van daai Tokia race, die "Lang" roete was maar net 32km, dus actually meer n medium distance, so tel dit as medium of lank?Embarrassed

Link to comment
Share on other sites

Ek dink die langste afstand van die dag behoort te dien as die "lang"  race.  Daai Tokai modderbad was seker in ieder geval moeiliker as die lang ride by die Krakadouw....

Link to comment
Share on other sites

nee wat, ek doen liewers 10 Laps van Tokia in die modder as daai Krakadouw 80km, dit was regtig die moeilikste / boringste race wat ek in n lang tyd gedoen het...amper so erg soos die 80km Mount Rozier race laas jaar, het my gat lekker gesien daar ookCry thx vir die info Homer!Thumbs%20Up

Link to comment
Share on other sites

En om terug te kom op Gatiep se topic...ek dink dit is in sommige gevalle moer onregverdig, veral wanneer 'n redelik mediocre fietsryer saam met 'n goeie ryer op 'n tandem ry MET DIE ENIGSTE DOEL om die swakker ryer se seeding te verbeter.

Link to comment
Share on other sites

ja, kan aan twee gevalle dink, Nellie en Fatty, CVANC en Nellie en dan is daar WW en sy Meisie, hy, ek klae nie, julle moet is nou saam die big boyz ry, so kry vir julleWinkLOL

Link to comment
Share on other sites

Ag, ek gee nie om nie. Daar is anyway moerse fout met hulle formule as jy kyk waar ek nou geseed is. 

Link to comment
Share on other sites

as ek so na al die ander topics kyk wat tot 10 bladsye loop wonder ek hoekom hierdie een hier gestop het.

 

 

 

Is dit omdat dit waar is dat die tandem ryers misbruik maak van 'n swak stelsel?

Link to comment
Share on other sites

  • 2 weeks later...

 

Waarom hardloop hierdie opinie nie in die 1000de?

 

Tyd van die jaar. Topics is gebonde aan seisoene. Middel winter nie goeie tyd om oor seeding te stry nie. Try November of einde Februarie.

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout