Jump to content

fun and laughter at SA's...


nellie

Recommended Posts

Yes Jellytot stay tuned hey...ek gaan nou die TT foto's postWinkBig%20smileSmile 

Ja Psycho, kry vir jou - jy moet dit maar handleWink...jy wil mos die Capies oornooi - ons ken haar maar so.WinkLOL Maar het nie dit van Mud Dee verwag nieShockedShocked hy lyk dan na so 'n ordentlike ou!ShockedShocked
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 219
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Hey Jellytot,

Nice om jou te ontmoet en 'n gesiggie by die naam te sit.

Bloem was baaaaie fun gewees, en ons (TCS) is tevrede.

Ons groot hoop (die Mal Spinnekop) was siek en nie eers daar nie, maar die belangrikste was dat ons daar was en dit geniet het. Die resultate is altyd 'n bonus, want ons ry fiets oor dit vir ons lekker is, en omdat ons 'n LEKKER groepie mense bymekaar is, vol sports en dinge, soos jy seker by die CattleBaron gesien het...

Maar dis wat ons fietsry lekker maak!!!!
Link to comment
Share on other sites

Sien nellie ekt mos gese ek gaan in die sheeet wees..... jong ek hoop nie jy was te moeg na daai full time job wat jy gehad het nie' date=' die twee kan nogal n paar hande vol wees... hulle somme gisteraand uit teepotte gesuieWink dink jellytot het heel tuis gevoelShockedWinkLOL [/quote']

 

Ag toe nou, kyk net hoe rustig sit/staan ons twee, hoe kan ons nou 1 hand vol wees?  http://smileys.smileycentral.com/cat/10/10_12_9.gif 

Nou se my, wats fout met so bietjie tee???  WinkLOL





http://www.smileycentral.com/sigpc=ZSzeb113&amppp=ZNxmk142YYZA
Link to comment
Share on other sites

Nellie, was ook nice om jou weer te sien (het al by die Argus ontmoet)

Jammer jy was nie saam by die Cattlebaron nie, dan kon ons bietjie meer gesels het, die ander tye was bietjie hectic...

laaaaik die Wheelchange fotos!!!!
Link to comment
Share on other sites

 

Hey Jellytot' date='

Nice om jou te ontmoet en 'n gesiggie by die naam te sit.

Bloem was baaaaie fun gewees, en ons (TCS) is tevrede.

Ons groot hoop (die Mal Spinnekop) was siek en nie eers daar nie, maar die belangrikste was dat ons daar was en dit geniet het. Die resultate is altyd 'n bonus, want ons ry fiets oor dit vir ons lekker is, en omdat ons 'n LEKKER groepie mense bymekaar is, vol sports en dinge, soos jy seker by die CattleBaron gesien het...

Maar dis wat ons fietsry lekker maak!!!!
[/quote']

 

Crux hierdie gaan baie weird klink en seker n paar deure oopmaak vir n aanval of twee, maar waar is my pomp????Shocked

 

Oja die Cattle plek was n lekker jol, en my punt bewys Jellytot is mooier as Kakaaa......LOL

 

Link to comment
Share on other sites

Huh? het ons ontmoet? ...ek kan onthou dat ek jou gesien het....???

Ja well...ons sal mekaar weer sien - ek gaan daar bo in die land rond gaan studeer, so dan is ek nader aan al julle lekker mal mense:)

En hey...moes seker 'n paar foto's neem toe jy nie kon nie;)
Link to comment
Share on other sites

Hey Jellytot' date='

Nice om jou te ontmoet en 'n gesiggie by die naam te sit.

Bloem was baaaaie fun gewees, en ons (TCS) is tevrede.

Ons groot hoop (die Mal Spinnekop) was siek en nie eers daar nie, maar die belangrikste was dat ons daar was en dit geniet het. Die resultate is altyd 'n bonus, want ons ry fiets oor dit vir ons lekker is, en omdat ons 'n LEKKER groepie mense bymekaar is, vol sports en dinge, soos jy seker by die CattleBaron gesien het...

Maar dis wat ons fietsry lekker maak!!!!
[/quote']

 

Howzit Crux (ek sal onthou om dit 'kroeks' uit te spreek Tongue)

 

Jip, ek kan dieselfde se, was lekker om jou ook uiteindelik te ontmoet.

Janee, vol sports en baie dinge LOL maar stem saam dit was vrek lekker!
Link to comment
Share on other sites

 

paar foto's van die Junior girls...

 

Knowing Cherise has to ride juniors, why even turn up? (Not a criticism on the junior girls, but more "why the hell didn't csa make her ride with the real people...)

 

Link to comment
Share on other sites

paar foto's van die Junior girls...




Knowing Cherise has to ride juniors' date=' why even turn up? (Not a criticism on the junior girls, but more "why the hell didn't csa make her ride with the real people...)
[/quote']

 

ja, my thoughts exactly - die res van ons het maar probeer vir 2de plekEmbarrassedEmbarrassed
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout