Jump to content

Cycling fora in Afrikaans


Steponas

Recommended Posts


"Mr Balls said a poll by the Confederation of British Industry revealed Mandarin is the third most in demand language from employers. Asked which languages they most valued' date=' 52 per cent of businesses said French, 43 per cent chose German and 38 per cent picked Mandarin."
[/quote']

Mr Balls????

Any relation to ...20100106_031350_mrs-balls-chutn.jpg

 

husband?
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 73
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Lekker. Nog iets om ons te verdeel (divide). Die Mounties haat die Roadies en vice versa etc. Die arme drommel wat hierdie thread begin het... Anyway, almal klim op julle fietse en 'say after me' - I are not k*k.

Link to comment
Share on other sites


Mr Balls????

Any relation to ...20100106_031350_mrs-balls-chutn.jpg

 

husband?

she owns his now....      happy new year everyone Big%20smile
Jackes17542010-01-06 06:48:02
Link to comment
Share on other sites

Man, dis lekker om almal te sien Afrikaans praat! Ek is seker meer as 95% van alle hubbers verstaan ons mooi taal. Ek dink almal moet skryf in watter taal hul ookal verkies - ons diversiteit is een van die dinge wat ons land so besonders maak! Ons tale is deel van ons erfinis - wees trots daarop. Die denke dat verskillende tale verdeeldheid skep is kortsigtig - volgende klagte gaan seker wees dat enige taal anders as engels rassisties is!

Link to comment
Share on other sites

Dit bly vir my interessant wanneer n afrikaans sprekende met n engels sprekende begin gesels sal die afrikaans sprekende oorslaan na engels al kan die engelse afrikaans praat??? hoekom?

 

 

 

dis omdat die Afrikaans sprekendes goed opgevoed is maniere geleer is by die huis. Jy was geblixem as jy vir iemand gejy en jou het.

Link to comment
Share on other sites

Dit bly vir my interessant wanneer n afrikaans sprekende met n engels sprekende begin gesels sal die afrikaans sprekende oorslaan na engels al kan die engelse afrikaans praat??  hoekom?


dis omdat die Afrikaans sprekendes goed opgevoed is maniere geleer is by die huis. Jy was geblixem as jy vir iemand gejy en jou het.

 

ja, tegnies moet ek vir meeste van julle oom en tannie se.Embarrassed
Link to comment
Share on other sites

ja' date=' tegnies moet ek vir meeste van julle oom en tannie se.Embarrassed[/quote']  solank dit net nie "nee oom" is nie Wink
Link to comment
Share on other sites

ja' date=' tegnies moet ek vir meeste van julle oom en tannie se.Embarrassed[/quote']  solank dit net nie "nee oom" is nie Wink

 

ClapLOLClapLOLClapLOLClapLOL
Link to comment
Share on other sites

 

Baie snaaks ne' date=' ek gaan vir my pa se![/quote']

 

very good for a pomieLOL

 

haai sies kansas moenie so misluk wees met die arme girl nie - sy kan nie help sys n pommie nie Wink

 

Link to comment
Share on other sites

Baie snaaks ne' date=' ek gaan vir my pa se![/quote']

 

very good for a pomieLOL


haai sies kansas moenie so misluk wees met die arme girl nie - sy kan nie help sys n pommie nie Wink

 

ek kan ook nie daarvoor help nieBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

Ok?. I am embarrassed to admit that I am an ?English? Potgieter.

 

 

 

I should be completely bi lingual, but after reading this post, I am shocked at how bad my Afrikaans is.

 

 

 

My Pa gan my voeter.

 

 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout