Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 93
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Dit was 'n adventure race' date=' hy lees die kaart[/quote']

 

Sy.......

 

OK, sorry: "Dit was 'n adventure race, sy probeer die kaart lees"
Posted
Dit was 'n adventure race' date=' hy lees die kaart[/quote']

 

Sy.......

 

OK, sorry: "Dit was 'n adventure race, sy probeer die kaart lees"

 

LOL - hulle is klaar oor die lyn, HY hoef nie vir directions te vra nie
Posted

I see sunshine, blue skies, shadows and smiles.

 

Damn you guys are lucky.

 

smiley1.gif

 

If you want to experience what it's like in the Cape you should just ride your bike into a swimming pool.   smiley11.gif

Guest Big H
Posted

Cruxie..... daai ding met die trekkerwiele en die blou proppeller het net te veel trappe en handlebars..... was dit 'n Tandum!!!!!!!!!

MWNN ja jy is reg..... jy is nooit duidelik nie!!!!!!!!!!! tee heee!!!!!!!
Posted

Ag dit was so lekker om al die jong mense in ons dorp te sien. Net jammer die ou Tannies wou nie saamgaan na Ottoshoogte nie. Hulle was te skaam om vir die fietsryers te kyk met hulle nou klere aan. Ek het toe sommer in die dorp rondgewandel by die eindbestemming. Daar was 'n hele skare mense wat op en af gewoel het. Allemintag dit was darem vir jou 'n affere.

 

Al die baie fotos is darem te pragtig. Ek wil net weet of die blonde mensie hier onder 'n seun of 'n dogter is. As dit 'n dogter is is sy darem al te vreeslik maer. As dit is seun is is sy hare darem onbetaamlik lank.

 

20070613_062942_100_0086.jpg

 

Dan was daar ook die twee dogters met hulle swart klere aan wat op 'n dubbele fiets gery het.... dit laat my so dink aan die liedjie van jare terug, Daisy Daisy on a bycycle built for two. Ek en my liewe ou vrou, ag sy is al lankaal oorlede, wou altyd so graag op so fiets gery het. Dit lyk vir my so romanties. Maar kom ek se vir julle mense, daardie twee meisies met die swart kleertjies aan is juitemint die rede hoekom ek baie hard gaan oefen om aan fietsrenne op my gevorderde ouderdom te gaan meeding. Dit kan net al te lekker wees om saam met sulke mensies aan wedrenne deel te neem. Wag ek moet nou ophou, ek raak nou heeltemal te opgewonde en dit is nou amper tyd vir tee en koekies.
Guest Big H
Posted

Man sonder naam ek dink jy lei aan 'n ooraktiewe verbeelding. Sou jy 'n brief aan ADMIN skryf en vra of ek "skoon" was die afgelope tyd (Ek sal net onder uiterste provokasie erken dat ek dalk net miskien erens in die verre verlede soms gekroek het) jy dalk net 'n baie verbasende antwoord sal kry, maar ek glo nie hy mag sulke inligting vrylik uitdeel nie.  Ek ken nie die arme karakter nie en dit gaan nog baie jare wees voordat ek weer by die Kremetart uitkom. Ek is in Afrika besig om geld te maak.

 

Ek weet die kereltjie op die foto is die ou wat Koning Arthur se vrou afgevry het en veroorsaak dat die Ridders van die Ronde Tafel as 'n orde inmekaargestort het.
  • 4 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout