Jump to content

Recommended Posts

Posted

Just went for a ride in the Saldanha militery academy 25km of good jeep track with some rougher tracks going down to the sea. This is an ideal route to take the wife /gf / kids on a slow easy ride just to enjoy the scenery and to get out in nature . Saw springbok, duiker and guienefowl (sp)Confused Really stunning relaxed ride Big%20smile20070613_120239_13062007171.jpg

  • Replies 60
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

hagar dit lyk fantastic!  Die anderkant van die lagoon is my favourite daar by posberg, maar ek sal graag daai roetes in Saldanha wil probeer!!!

Posted

nee wat jy gaan net in met die fiets dan ry jy no problem !!! jy sal my nie hoef te stoot hier nie nie so hectic nie

Posted

my vrou het n paar jaar terug daar in die acedemy gebly en se n mens kan daar gaan kreef uithaal as jy n permit het. ( en en paar thermal wet suits)maar al langs die see is daar plekkies waar jy kan af ry tot op die rotse en daar n piekniek hou20070613_135026_13062007178.jpg

Posted

Hagar,

 

Was self 'n student daar.  Die foto's wat jy wys bring aangename (en 'n paar onaangename) herinneringe terug. 

 

Stem egter saam dat dit 'n ideale omgewing vir familie fun rides behoort te wees. 

 

Hoe moeilik is dit om deesdae daar in te kom? 

 

Laat weet asb.

 

casspir
Posted
nee wat jy gaan net in met die fiets dan ry jy no problem !!! jy sal my nie hoef te stoot hier nie nie so hectic nie

 

LOLLOLLOL

Hei hagar, ek het jou nie gestoot teen die bulte uit nie, ek was besig om vas te hou aan jou Camelbak!!!Big%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout