Jump to content

Whats going on......is everyone too scared........


Recommended Posts

Posted

Ekke dink almal wat kontroversieel was sit nou in hulle clubhouses en skinner oor julle klomp simpel mense. Ek het vir ADMIN 'n mail gestuur en gevra wat mens moet doen om 'n virtual clubhouse te stig maar hy antwoord nie. Ek wil een stig vir die Revue Cycling Club. Al is dit net ek en M wat daarbinne sit. Dink net hoe lekker kan ons dan van julle skinner. Ek is ook nou moeg vir al die abuse wat my maatjie Big H moes verdra. Lyk my dit is net die' bende wat een mag kry..... teeee heeeee!!!!!!!!

Posted

 

......julle....???

 

Dis nie heeltemal dieselfde om n lee pot met daai houtlepel te roer nie ne?

 

Hehehehe.  Wat roer ons, NIKS!!!!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout