Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek sukkel om my info af te laai, ek gebruik IrDA. My IrDA wil nie werk op Windows 7 nie, is daar iemand wat my kan HELP ASB. Nuwe rekenaar. Dan nog iets, hoe kry ek my info wat op die trainer program is na die net oorgedra, of anders om.

Posted

Myne is silver - het ook nie 'n probleem gehad nie.  Het my Polar sagteware geinstalleer nadat ek van Vista opgradeer het na Win 7 toe.

Posted

try installing your polar software as a vista installation

 

right click on the exe file. go to troubleshoot and go fom there.

 

i had a problem like that with my phone..

 

works now as a vista installation.

Posted

Wel ouens ek het nou al alles probeer en nogsteeds nie, het self vir Polar gebel en ges? dit is twak die, my IrDA is nie eers 6maande oud nie en nou moet ek n nuwe 1 weer koop, toe s? hulle ek moet bewys van aankoop en dire IrDA na hulle stuur en dan vervang hulle dit vir my.

 

Dit is baie nice van hulle.
Posted

NICONDA, probeer eers gou nog 'n ding. R-click op jou shortcut, gaan na properties en daar sal 'n compat mode tab wees - loop die app in Vista compatability mode en kyk of dit nie werk nie.

 

So nie, probeer "Run as Administrator" - ook onder die shortcut se properties.

 

Wat is jou simptome? Sien jy net geen van jou ou rides nie of werk die connection tussen I/R en PC gladnie? Flikker hy wel asof hy die connection maak? Kom die shortcut op die desktop wat dui daarop dat die connection gemaak is?

 

As ek reg onthou het ek 'n booskap gekry wat opgepop het om te s? daar's nuwe hardeware/drivers detected, reg om te werk, Robert is jou ma broer. Dink nie eers ek het die drivers gelaai nie...

 

Posted

Okay nee sorry, dan is dit nie ProTrainer setting wat dinge gaan verander nie...

 

Dit gaan weird klink, maar PC's is maar weird goed... Het jy al 'n ander USB poort probeer?

 

En - werk jy die USB connection dalk deur 'n hub? Probeer dit direk aan een van die PC se USB poorte coonect.

 

Ek's van die Paarl, bedags in Stellenbosch.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout