Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ja jong, Stiffy ons is nie almal gesponsor/het ryk pappies nie. Dit sou lekker wees om sommer gou 'n stel Hyperons of Lightwieght Obermayers te koop, maar met huis/kar/kinder paaiemente ens. is dit nie altyd so maklik nie. Jy weet nie hoe bevoorreg jy is om 'n fiets en wiele te ry wat ons ander mense jare voor moet spaar nie.

Anyway, Pantani - die Zipp 404 is 'n uitstekende wiel (as jy die potholes kan misry) en ek was nog nie 'n oomblik spyt nie. Ek het nog nooit 'n probleem gehad met dwarswinde nie en op 'n plat pad loop hulle baie lekker. Die 303 is nie v?r agter wat aerodinamika betref nie en is 'n 100g of so ligter. DIe 404 klim baie lekker - 250g ligter as die Ksyrium/Dura Ace wiele. Die Easton het dieselfde ontwerp as die Zipp sonder die dimpels en kos dieselfde as die 404 met die dimpels ?R12000. Die Easton het dalk 'n beter hub, ek kan nie s? nie. As ek my herinner, is die 404 ligter as die Bora's, ek mag verkeerd wees.

Posted

Yes sias' date=' 250g less than Ksyrium/Dura Ace. Are you talking about the 404 clincher? [/quote']

Pantani, the 404 tubbies come in at 1252g while the clinchers are quite a bit heavier at 1672g. I think the Mavic hubs are smoother running than the Zipp's though.

Posted

Basso

Ek het n stel boras en dis die beste maar as jy wil gaan vir die gewig sal ek se hyporon ultra of Lightweights!!!!!!!!!!

Click on image to open in new window

[/quote']

Jy wil nie miskien jou wiele vir my Donderdag middag 4 uur se kant vir so uur leen nie? smileys/smiley2.gif

of enige iemand anders is ook welkom.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout