Jump to content

Joost & Amor on the Tshwane OUTride


Recommended Posts

Posted

Enough photo graphic eveidence suggest that stokers work harder. THe guy up front keeps on pulling the breaks.

 

 

 

Over heard:

 

 

 

Amore: Joost did was a stuwe bult

 

Joose: Ja ek moes "brake" de heel tyd om te verhoed dat ons agteruit ry.

  • Replies 58
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Michelle
Posted

Clearly Joost likes his food.... he got rather distracted by dudet's & Mrs Spideys sausages ->

http://www.teamcomputersmith.co.za/photos/2007tshwane/joost2.JPG
Posted

Vote dai hemde vir FUGLY SHIRTS Kompetisie.... kyk waar sit die sakke......

 

So terloops OOm HP... (MWNN moenie daar gaan nieWink) ek het vir amper 4 jaar Tandem gerace, en ek was stoker en ek kan bevestig dat die stoker die hardste werk.....

 

Posted

 

Hoekom?????? Doen jy ook jou naels teen die opdraendes???????

 

Nee HP  (MWNNWinkLOL), Ek skeer sommer my been hare terwyl ons ry....Tongue

 

Posted

Ag ou HP, ek het nou so gestaan loop dink oor die tandems - joune en die Cannondale van Joost en Amor. Ek kan nou nie mooi sien nie, maar dit lyk vir my of joune van bietjie dikker tubing gemaak is, veral aan die voorkant. Sou jy se dis n akkurate observasie?

Posted

 

Ag ou HP' date=' ek het nou so gestaan loop dink oor die tandems - joune en die Cannondale van Joost en Amor. Ek kan nou nie mooi sien nie, maar dit lyk vir my of joune van bietjie dikker tubing gemaak is, veral aan die voorkant. Sou jy se dis n akkurate observasie?[/quote']

 

Ooooo H.P Hie kom ...........LOLLOLLOLLOLLOL

 

Posted

Amor jy en jou MET GESEL word darem maar K@K baie betaal om 2 keer om te ry ek hoor hulle s? ietsie soos R50 000?Wel out surance hoekom vra julle hulle as ek dit sou doen vir R45 000?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout