Jump to content

Met Poppaai terug........


Guest Big H

Recommended Posts

Ek het gister vir Hendrik Petoors in 'n swart sak gesit in Louis Trichard..... sodat hy by Wheelbarrow kan spook!!!!! Die Big H is terug...... in sy volle glorie..... welkom terg Poppaai!!!!!! AMABUBEZI!!!!!!

 

 

 

Dit is hell warrem hier in Shingwedzi!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 35
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Nou kan ons die Wielnaaf weer bietjie nuwe lewe gee...... sal ons heel eerste vir "julle weet wie? tekkel!!!!!!! teeee heeeee..... vra hom net om fotos te plaas!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Lekkerrrrrrrrrrr om julle terug te he Oompie en Popeye die man met die goeie smaak in fietse en die oom met die nie so goeie smaak in fietskomponente. 

Link to comment
Share on other sites

tekkel soos Naas Botha vrooer jare die All Blacks so voos ge tekkel het.?

 

 

 

jissie oom, het die boks handskoene opgehang. eks nou in retirement in.

 

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

(s jou keel seer is spoel dit met TC......P!!!!!!!

 

 

 

Kritsie eendag as jy groot en slim genoeg is sal jy verstaan waaroor dit gaan..... ek hoop net jy word vinnig groot Boet!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

WELKOM TERUG OU GROTE!!!Big%20smileStarClapSmileTongueLOL

 

Jippie....laat die goeie tye weer begin!;-)

 

Hoezit BigH...is daardie shimano vistokke al vervang met iets beter?WinkEvil%20Smile
Link to comment
Share on other sites

Oops, Popeye ook...WELKOM!!Big%20smileStar

 

goeie griet - oomH is skaars terug en hy wil al klaar die Mods die hel in maak!Clap
Link to comment
Share on other sites

Oppas Nellie... voortanne is noodsaaklik om 'n meisie mooi te maak..... 'n Shimano katrol in die bek..... salfs 'n klynkie kan 'n paar vortanne uithaal!!!!!! teeeee heeeee dankie Meisiekind...... nou hoekom sal ekke die moderators wil kwaadmaak...... maar ok nou ja dit is hoogtyd dat die luigatte weer hulle pay verdien!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Ag wat oom - as ek 'n paar voortande vermis gaat ek net Benoni toe, koop 'n Ford (maar met 'n V6 enjin, dropped suspension, mags en low profile tekkies ek s?), 'n Raleigh en 'n paar piek hakskoene en dan's als weer hunky-dorry.Thumbs%20UpWink

Link to comment
Share on other sites

Boela is dit ook so warrem in Petooreja soos hier in Shingwedzi. Ek sien vgl week Bakwena se mense..... kan ekke ,n goeie woordjie doen???????? Het jy al daai cranks laat powdercoat???????

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout