Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ons gaan vir die Desemder vakansie Gordensbaai toe. Ek wil nie uitmis op die lekker kaapse MTB bane nie en ek wil graag hoor waar is die beste plekke om te gaan ry? Ek het die post gelees van MTB in Stellenbosch maar ek wil verder uit gaan tot by die Kaap self. Enige goeie bane, wat 'n moet is om te gaan ry?

 

Dankie

Posted

Voorlopig Welkom. Naby gordonsbaai:

grabouw is lebanon, oak valley en daar by die country club.

Somerset wes, lourensford en helderberg. Gesels met die ouens by die cycle addiction winkel.

Stellies, eden, coetzenburg en jonkershoek.

Wellington, welvanpas plaas.

Durbanville, hillcrest, contermanskloof en meerendal plase. Gaan kyk op tygerberg mtb club se website.

Kaapstad, tokai plantasie is 'n moet.

Hermanus het ook baie lekker roetes, so ook greyton, maar dis nogal wyd van gordonsbaai af.

Ek sou aanbied om jou die wereld te wys, maar ek ontsnap daai tyd kuslangs weg van die helderberg af.

Geniet dit!

Posted

Hey dankie julle, mar wow ek mut nou eers weer fuks word en dit vat 'n rukkie ;) mar dankie ek sal dit in gedagte hou, ek hou 'n gem van so 50km op 'n naweek(once in a blue moon...) :lol: :lol:

Posted

There is a ride at Lebanon forest on the 12th of dec , if I'm correct.

It was fantastic last year, some of the best single track I have ridden to date. We will definitely be back, it's a low key event organised by the amaroela chaps!

Posted

Is dit al?

 

!!!! Kom ek vertel jou so... net Grabow Country Klub aleen gaan jy NIE ALL DIE ROETES KAN KLAAR RY NIE. Ek sal jou roetes daar wys wat jou bene sal lam maak. Oak Valley is baie lekker "flowing roete" en glad nie te erg op die bene nie. Lebanon is ok baie goed

 

By Grabow kan mens baie tegnies en moelike roetes vind as jy maar net weet waar.

 

PM my as julle die dag lus voel vir n paar huure se prett :clap: . Ek is in Sommerset Wes.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout