Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 73
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
I think that Nellie & Marius must appointed the official PPA route (gravel)inpectors...LOL

 

 

 

Hey Marius...gaan ons saam in besigheid ingaan?Wink

 

En moet nie van my lieflike assistent Lilo virgeet nie' date=' nee wat, PPA gaan met niks weg kom tussen ons 3 nieTongue en ons het vir Hagar om ons West Coast races te cover!
[/quote']

 

Jaja!! Lilo ook natuurlik!!Big%20smileStar 

 

oh yes! here comes lekker trouble...LOLWink
Posted

en net sommer nog so paartjies om julle lus te maak vir Worcester

 

(en ingeval julle vinnige outjies die mooi dele langs die pad mis)

20071009_080323_DSC00597.JPG

 

20071009_080347_DSC00598.JPG

 

20071009_080407_DSC00599.JPG

 

20071009_080430_DSC00601.JPG

 

20071009_080457_DSC00602.JPG

 

20071009_080558_DSC00603.JPG

 

20071009_080701_DSC00604.JPG

 

20071009_080723_DSC00605.JPG

 

20071009_080747_DSC00607.JPG
Posted

daars nie 'n witlyn.

 

 

 

so NaasV en Groot Lem gaan seker nou die race kan klaar maak.

 

 

 

en Orca het nie nodig om annerkant die lyn te check vir ingeval hy moet uitswaai

 

 

 

ok, nou sien ek ook dat Nellie daar af gedraf het met nat paint onder aan haar tekkies.popeye2007-10-09 08:11:25

Posted

okay...so as julle oor die bult' date=' by die afdraand af is daar 'n dippie - en dit lyk op die oomblik so daar...

 

ek persoonlik dink hier is die regterkant van die pad beter om op te ry

 

behoort teen Saterdag al droog te wees, maar daar sal dan seker nog 'n paar riffies wees

 

 

20071009_072045_DSC00568.JPG

 

[/quote']

 

oh stront, hierrie lyk niks lekker nie.....Dead

 

Jis, Pops, ek's in vir daai modder stoei-idee van jou....Wink
Posted

LOLLOLLOL @ Popeye!! Ja...Worcester sal nog bykom ons het nog net wit kolle hier rond - die strepe sal oor so 10jaar aangebring wordWinkEmbarrassed

 

Poison - jy hoef regtig nie te stress nie - daai sal lankal droog wees as julle daar moet oor!

 

 

Regtig mense - hierdie grondpad is NIKS!!! Ek het die hele 1.8km met net my linkerhand op die handlebar gery en ek het dit heel lekker oor die hele stuk gemaak, so ek is doodseker julle sal dit piekfyn met twee hande (sonder 'n kamera in die een hand en jou o? op die kameraskerm) op die bars oormaak!Clap
nellie2007-10-09 08:20:15
Posted

jaja Nellie, maa rons Manne ry nie teen 10km/h nie en hou op pic's post voor ek regtig begin dink <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Worcester is regtig so pixilated.WinkLOL<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Posted

hahaha - janee...jy ry mos net so vinnig soos die ou voor jouWinkLOL

 

okay - ek sal ophou...<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
<?:NAMESPACE PREFIX = O />

Posted

 

Poison - jy hoef regtig nie te stress nie - daai sal lankal droog wees as julle daar moet oor!

 

 

Regtig mense - hierdie grondpad is NIKS!!! Ek het die hele 1.8km met net my linkerhand op die handlebar gery en ek het dit heel lekker oor die hele stuk gemaak' date=' so ek is doodseker julle sal dit piekfyn met twee hande (sonder 'n kamera in die een hand en jou o? op die kameraskerm) op die bars oormaak!Clap
[/quote']

 

Thx Nellie, in daai geval is ek gerus....ek kry sulke MTB nagmerrie aanvall as ek sulke modder poele sien Wink

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout