Jump to content

Does the hub/axle hang from or stand on the spokes ?

Recommended Posts

Guest agteros
Posted

Is dit nou 'n persoonlike opmerking?

Ja, jy bied geen feite nie. Tipiese opmerking om 'n "internet flame war" te ontketen...

  • Replies 119
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

No, that is wrong. The load is carried almost entirely by a reduction in tension in the bottom spokes. There is almost no change in load on the upper spokes. This is unequivocal and is back up by basic structural mechanics analysis and experimental results.

I am afraid that it is YOU that is wrong. The FEA you mention make some ASSUMPTIONS, which does not apply in real world cycling. As they say, assumption is the mother of all FU's . For instance, they assume the hub is fixed in the x and y directions, which of course, it isn't.

The-Break is correct, the wheal tend to oval, which is not shown in the FEA, because of the asumptions.

This topic has been discussed at length before, and Hannes actually made a very good video result.

https://community.bikehub.co.za/topic/77810-advice-with-mtb-wheelrim/page__view__findpost__p__1103849

Posted

Ja, jy bied geen feite nie. Tipiese opmerking om 'n "internet flame war" te ontketen...

Newton se wet sê, vir elke aksie is daar 'n reaksie. Dit is Big H wat 'n "flaming" oorlog wil ontlok. As hy kan sê iemand weet waarvan hy praat, dan kan iemand anders seker sê dat dit nie so is nie, of hoe?

Seemeeue??????

Rig jou (ek neem aan) gelyke maar teenoorgestelde reaksie dan in die regte rigting. Moet nie onbetrokke partye (Johan) insleep nie. Jou reaksie is op Big H, nie op Johan nie.

Jy het vir Big H se bait geval. Hook, line and sinker...

Johan is nie 'n onbetrokke party hier nie. Op verskeie ander "threads" het hy kommentaar gehad op hierdie spesifieke geval, en elke keer sy wielbou besigheid probeer adverteer deur te verkondig, of die indruk te probeer skep, dat hy 'n kundige is op die gebied van las oordrag, spannings en deformasie in fietswiele. Gaan lees gerus die betrokke "threads"

En wat Big H betref, ek het niks persoonliks teen hom nie, maar dan moet hy nie persoonlik raak, en ander beledig nie.

Wie het ek beledig.... Vir iemand wat maak of hy slim is het jy waaragtig 'n helse kort geheue.

"ander" is nie "hier" nie. Klink alles na ou koeie vir my.

Why do you need to swear ?

you insulted the-break .

Posted

Al wat ek wil weet.....WEET die japsnoet daar by my LBS (waar ek sopas mt fietswiel gelos het vir nuwe hub inbou) al die feite???? WEET hy wie Newton was?? :D :D

Hoe lank gaan my wiel hou as ek hom terug kry?

Wat maak dan van 'n individu 'n kenner op die gebied?

Wat maak Top Whine a kenner? teenoor JB wat dan kamsatg nie 'n kenner is nie?

Al wat ek soek is 'n ou wat 'n wiel kan bou wat hou!! Sover ek weet WAARBORG JB sy werk 100%.....so ek vertrou sy werk. Hy gaan mos nie staan en bollie aanjaag as hy dit elke tweede dag moet staan en regmaak nie??

Posted

"ander" is nie "hier" nie. Klink alles na ou koeie vir my.

Ou koeie met eish ..... Inderdaad..... Kan ou koeie nog nat agter die ore wees??????

Posted

Al wat ek wil weet.....WEET die japsnoet daar by my LBS (waar ek sopas mt fietswiel gelos het vir nuwe hub inbou) al die feite???? WEET hy wie Newton was?? :D :D

Hoe lank gaan my wiel hou as ek hom terug kry?

Wat maak dan van 'n individu 'n kenner op die gebied?

Wat maak Top Whine a kenner? teenoor JB wat dan kamsatg nie 'n kenner is nie?

Al wat ek soek is 'n ou wat 'n wiel kan bou wat hou!! Sover ek weet WAARBORG JB sy werk 100%.....so ek vertrou sy werk. Hy gaan mos nie staan en bollie aanjaag as hy dit elke tweede dag moet staan en regmaak nie??

Top whine teeee heeeeeeee ..... Jy sal maak dat ek myself the break van die lag!!!!!!!! :clap: :clap: :lol: :lol: :lol:

Posted (edited)

Anyone can build a wheel, if he really wants to, by reading a bit, watching a few instructional videos and a bit of practice.

Understanding the mechanics of a bicycle wheel is something different, especially the engineering side of it, where you need specialized knowledge of forces, their vectors, the methods of load transfer, tension vs compression, deformation, etc. For that , to make you an expert, you unfortunately need an engineering degree, which I don't think Johan has. But maybe Johan can clear that up for all of us, and I shall admit it if I were wrong.

I, however, don't question that Johan can build very good wheels. I never, ever, doubted that!

Edited by Topwine
Posted

Top whine teeee heeeeeeee ..... Jy sal maak dat ek myself the break van die lag!!!!!!!! :clap: :clap: :lol: :lol: :lol:

We need more Friday " threads" midweek ,dankie julle! . You guys need a break ,and fast ,is there anything I can do to help?

I , would like can some sea air, and send it upcountry to you overworked wheel "fundies".:thumbup: :rolleyes: :clap:

Posted (edited)

Anyone can build a wheel, if he really wants to, by reading a bit, watching a few instructional videos and a bit of practice.

Understanding the mechanics of a bicycle wheel is something different, especially the engineering side of it, where you need specialized knowledge of forces, their vectors, the methods of load transfer, tension vs compression, deformation, etc. For that , to make you an expert, you unfortunately need an engineering degree, which I don't think Johan has. But maybe Johan can clear that up for all of us, and I shall admit it if I were wrong.

I, however, don't question that Johan can build very good wheels. I never, ever, doubted that!

En nou top whine ou boetie..... Wat maak jy met al hierdie kragte vektore las oordragte, kompresiie vs druk en vervorming as jy fietsry behalwe om jou ontwikkelende egotjie te streel dat jy hierdie wunderkind is wat die beste ding is wat fietsry ooit getref het

Edited by Big H
Guest
This topic is now closed to further replies.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout