Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

miskien kan Cat-i vir ons uit help Confused

 

nee, nee, hagar, ek help g'n uit nie, ek't gesien wat julle se oor die ENORME cat-i's en ek's g;n enorm nie, ek sit nou eers in my hoekie en 'sulk' !

 

 

Posted

Dont worry about those' date=' you should see how red the poms eyes are from all the tears!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!CryCry

[/quote']  And they now have to wear this jersey

 

20071023_103751_Okak.JPG
Posted
miskien kan Cat-i vir ons uit help Confused

 

nee, nee, hagar, ek help g'n uit nie, ek't gesien wat julle se oor die ENORME cat-i's en ek's g;n enorm nie, ek sit nou eers in my hoekie en 'sulk' !

 

LOLLOLLOL nee man moet nie sulk nie !!!! hoe gaan dit met jou lank laas gepraat ??
Posted

hehe hagar hi daar, hoe ganit man! ek sien jy't amashova gery, ko jy hiernatoe vir die 94.7? ons het lekker baie suurstof en als Smile

 

Posted

nee man ek is in die cat box errr dog box met sweetie omdat ek so ver gaan ry WinkWink nee nie so bad het bietjie goed gedoen daar my ma het kaap toe getrek en ek het haar woonstel en persoonlike goed gaan reel vrydag toe ry ek sommer ook die Shova. was nogal lekker nie bad nie het so 3h33 gery baie rustig .

Posted

bring jou bergfiets ook saam, dissie die moeite werd om so ver te kom en nie albei dae te ry nie :)

 

ek't alweer ingeskryf vir die argus, begin alreeds planne maak om my fiets in die kaap te kry. gedink ek moet dit maar desember kaaptoe vat en daar los ... of 'n fiets daar leen. dis net 'n week na sani2c, my bene gaan nog lam wees so ek het alreeds belsuit om dit  'n social te maak volgende jaar :)

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout