Jump to content

Recommended Posts

Posted

Kan iemand dalk vir my sê hoe dit kan gebeur? Die een oomblik klim en steun ek 'n moerse bult uit en 'n paar oomblikke later gaat ek hom weer af met 'n RD wat in die stof sleep...

Wat veroorsaak dat die hanger en RD breek en hoe kan ek dit verhoed, want die goed raak ook nie goedkoper om te vervang nie!

post-9592-0-37538600-1296451271.jpg

post-9592-0-38524900-1296451384.jpg

Posted

Glo nie dit is die RD se skuld nie...... dalk die ketting of die ketting se baas se skuld...... haal jou se black box uit en vertel vir ons wat die ding se...... sal graag wil weet wat die baas aan so mooi fyn dingetjie gedoen het.

Posted

Het jou ketting eers gegaan voor die RD? Die link van die ketting wat snap haak aan die RD vas en ruk die hele storie in sy moer in as jy trap. Miskien is jou indexing nie lekker nie, en as die kerel in granny gear is gaan hy in die speke in met dieselfde resultaat - kyk na die stelskroewe.

Die ketting is fine en die indexing is 2 weke terug ingestel by Manic Cycles met 'n nuwe kabel wat ek laat opsit het en alles was 100%. Seker maar die ou girl te hard getrap...

Posted

Glo nie dit is die RD se skuld nie...... dalk die ketting of die ketting se baas se skuld...... haal jou se black box uit en vertel vir ons wat die ding se...... sal graag wil weet wat die baas aan so mooi fyn dingetjie gedoen het.

Jy wil nie weet wat die baas se lingo-del-de-moerin was toe hy 4km deur bosse moes stap nie!

Posted

Die ketting is fine en die indexing is 2 weke terug ingestel by Manic Cycles met 'n nuwe kabel wat ek laat opsit het en alles was 100%. Seker maar die ou girl te hard getrap...

Het jy miskien voor die tyd ge"back pedal" om jou pedale level te kry. Baie keer as dit gebeur spring die ketting van daai boonste plastiek wieletjie af. As jy dan krag op die pedale sit, wedge die ketting tussen die wieletjie en daai cage in wat die ding in twee ruk.

Posted

Guys, while I have sympathy for sirdancelot's problem, reading all the comments in Afrikaans is hillarious!!!! Ek is mal oor my taal. RickyB, jy kan lekker die taal praat hoor. Doen so voort!! :clap:

Posted

Dit het met my ook gebeur 'n week of so terug. Ook besig om te klim en toe wham. Gelukkig het ek gou genoeg gestop voor my deraileur heeltemal gebreek het. Maar yeah, basically het winkel gese dit was nie reg ingestel nie (was by winkel 'n dag of twee voor dit), en toe het hy te veel na een kant to getrek en toe breek die hanger, en chaos ensued. Weet nie of dit related is nie though.

Posted

1 word: Shimano :P

Do you know how many SRAM i've seen snapped at the fancy X bud? :thumbdown: :thumbdown: :thumbdown:

A DR arm sheared at the G-pulley bolt, and the arm bent to boot!

1: driver error

2: a 'moerse snot klap'* upside a rock, root, stump etc. (see 1)

(*sorry, Im from the Last Outpost so my Afrikaans is limited) :P

Posted

XT Derailers are enormously strong. I had one ripped off at the hanger. It survived no bending etc. Never had the chance to try SRAM.

Ook so gedink, maar nou ja...

Posted

No I don't... please tell us ;)

Nie nodig om te se nie Mapsie...... Search daarvoor..... 'n paar aaklige foto's daar.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout