Jump to content

Broke my TCR advanced frame on rollers tonight....


Recommended Posts

  • Replies 66
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

20071108_124729_PICT0001.JPG


 

Ooh...dit lyk mos nou tonne beter as daai wolle!!!Big%20smileClapStar

 

nellie - scary hoe goed jy my opsom! En watchit' date=' ek kom gee nou daai drukkie vir jou!

Dit was glad spectular nie, het dit net op 'n ander spot gesit en moes met die ander hand myself keer as ek balans verloor. Toe ek balans verloor toe keer ek met die verkeerde hand. Die baaik het die rollers net verkeerd gevang.
[/quote']

 

hahaha...ek weet alles van julle klomp!LOLWink Erm.....bring jy weer 'n helmet saam?Big%20smile Ek soek di? keer asseblief 'n AtmosEmbarrassed WinkLOL

 

Maar ja...ek het die eerste paar keer in daai gangetjie tussen die garage en die kombuis gesit sodat ek nie plek het vir afval nie...Confused

 

At least he remembers to
a) unclip when the group stops for a coffee break
b) concentrate when riding thru "soft stuff" at the entrance to wine farms Wink

 

hahaha!!!Clap nice!

 

sorry dude' date=' but....DAAAAAAAMMMMMMMMMMMM how did you managed that?
I have tried bunnyhopping of my rollers before and crashed quite hard, but no where close enough to break a frame!
[/quote']

 

What?? Lol - i always thought you were crazy, now i know.LOLLOLLOL very bright!Confused

 

This is the funniest thing on the hub in a long time...LOL

Jis ja...ek stem!!!

 

muds' date=' what would cap it off is pics of daemon lying in a crumpled heap after the bunny hop[/quote']

With 2 or 3 okes crawling around on the floor, laughing and pointing!!!

 

Lol, het nounet daai selfde ding gedink!
Posted

Ek was een aand by 'n pel in die koshuis toe hoor ons net 'n helse slag en geskreeu. Sy buurman was 'n fietsryer en die het op sy rollers ge-oefen toe hy ook afval. Die man het homself halfpad deur die koshuis deur gery!!!!!! Hy het nogal sleg gelyk van al die splinters en skraapmerke. Hy het ook gese dit was die hardste wat hy ooit geval het!!!!!!!

Posted

of 'n game fiets en dan 16500 by teazers? mmmmmm' date=' jy girl lees nie die hub nie?
[/quote']

 

 

Hell, why waste any money on a bike?? Wink My Ex's uncle owns the ranch down here in cape town....
Posted
Hahaha...damn' date=' mens moet darem stupid voel na so iets!!![/quote']

Ek dink ons moet vir jou 'n paar rollers vir krismis koop!

 

Bietjie laat...het 'n paar net soos joune vir my b-day gekry - nog nie een keer geval nie!Big%20smile
Posted

Maar dalk moet jy die geld wat jy op my wou spandeer eerder gebruik om vir jou nog een te koop - dan kan jy hulle langs mekaar sit, dan het jy BAIE plekWink

Otherwise...dit kan die eerste betaling wees op 'n nuwe Record groupy?Big%20smile Thanx Fanie...jy's 'n pel!
Posted
Maar dalk moet jy die geld wat jy op my wou spandeer eerder gebruik om vir jou nog een te koop - dan kan jy hulle langs mekaar sit' date=' dan het jy BAIE plekWink[/quote']

 

 

BWAAAAAHAHAHAHALOLLOLLOL

 

 

 

 
Posted

 

Maar dalk moet jy die geld wat jy op my wou spandeer eerder gebruik om vir jou nog een te koop - dan kan jy hulle langs mekaar sit' date=' dan het jy BAIE plekWink

[/quote']

 

Embarrassed, maar ernstig nou, kry mens ekstra long rollers? Ek sal VERSEKER vir 'n my  'n paar aanskaf!

 

Posted

Maar ek dink die groot ding van rollers is actually om minder spasie te h?...dan kan jy bietjie aan jou skills ook werk...

 

 

 

what is this talk of rollers?there is only one roller smiley7.gif smiley36.gif

Posted

 

Ek was een aand by 'n pel in die koshuis toe hoor ons net 'n helse slag en geskreeu. Sy buurman was 'n fietsryer en die het op sy rollers ge-oefen toe hy ook afval. Die man het homself halfpad deur die koshuis deur gery!!!!!! Hy het nogal sleg gelyk van al die splinters en skraapmerke. Hy het ook gese dit was die hardste wat hy ooit geval het!!!!!!!

 

See now this just does not happen, if you come off rollers you don't shoot forward or anything like that, you just stop and fall over if you did not manage to unclip fast enough. Anyone with rollers will know this.

You have no momentum on rollers so the moment you come off it you stop.

 

Off course if your a idiot and continue to pedal as you come of the rollers you will shoot forward...

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout