Jump to content

jellytot

Members
  • Posts

    217
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by jellytot

  1. jellytot

    easy ride

    hahaha - ek sou al in baie baie moeilikheid gewees het as ek gery het waar ek kyk!... hehehe, en ek weet waar jy kyk maar ek sal jou nie kwalik neem in sekere gevalle nie.....toemaar, ek dink dit was dalk die rede vir my laaste val
  2. Naah, die een is darem nou nie mooi nie...hy lyk so biejtie horrel.
  3. jellytot

    easy ride

    Nou daai klink na 'n Excellent plan
  4. jellytot

    easy ride

  5. jellytot

    easy ride

  6. jellytot

    easy ride

    ek dink dis waar ek weer op my fiets kan klim en aan die gang kom.... ek is bly jy is ook nou weer aan die gang, hou so aan!
  7. jellytot

    easy ride

    Nice...think a 'gravel hugger' like me will be able to stay on my bike on this route jellytot2007-06-13 12:08:56
  8. aaag dankie
  9. Jaaa, ek kan definitief op die lys gaan vir Hub hijackers...arme MudDee se thread is al 'n paar keer in ander rigtings gestuur, en elke keer is ek betrokke
  10. Die antie (nogal ne) raps jou sommer met daai houtlepel, engeltjie of nie.....
  11. ...moet net nie begin huil nie, want popeye en AuctionLamb gaan nie troos nie
  12. You trying to get onto the stirrers' list now?
  13. ...maak net jou mond toe, die vliee gaan invlieg
  14. Jislaaik, hoe lank het jy die foto van hoek tot kant sit en bekyk om dit raak te sien?!
  15. So nellie, sien ons jou volgende jaar vlieg op daai stunning Orbea volgende jaar in Oos-Londen? Sien, dis hoekom die hub wrist bands blou en wit moet wees, nie oranje en blou nie
  16. Ek vra baie mooi nellie...PLEASE http://smileys.smileycentral.com/cat/23/23_2_49.gif mmmm, ek dink ek en jy moet weer daar 'n draai in Bloem gaan maak http://www.smileycentral.com/sigpc=ZSzeb112&amppp=ZNxmk142YYZA
  17. ja.........??? hey - ek moes die bene uithaal want Modder en TeWarm het 'n probleem met my "leg-fetishes" ...en die gesiggie....hmmm die bene is deel van die advertensie, so kon nie net een van die twee wys nie, so toe besluit ek maar om die gesig en bene te verwyder Nee, nooit nie!....onthou die oros mannetjie is o-raaaanje. Hey, jy moes niks ge-edit het nie, ons girls moet ook mos ons 'friday eye candy' kry
  18. nee kyk, daai oros pakkies van julle het jou definitief oranje-bedinges gemaak jellytot2007-06-12 10:28:01
  19. Hey Bee, baie nice fiets!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout