Jump to content

2 X 2

Members
  • Posts

    1041
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by 2 X 2

  1. Wayne is jy nie bietjie groot vir jou skoene nie . Jou pa is mos Anton en julle is lede wat probeer fietsry saam met Telkom? BIG MAMMA, ek dink jy raak nou bietjie persoonlik. Pasop, ons gaan vir jou uitsnuffel en dan wil ek nie jy wees nie
  2. Baie sterkte aan elke Hubber wat die Panorama gaan doen. Gee julle beste. Ek is vol vertroue dat 'n Hubber/s met die trofee gaan wegstap Reis asseblief veilig soontoe en terug Sien julle daar Backlash2007-04-26 04:36:03
  3. Boela, which group are you referring to?
  4. Cyclo wegkruipertjie?
  5. 2 X 2

    Kremetart

    Big H Hierdie storietjies oor die Kremetart is nou elke jaar se ding. Laasjaar was die selfde storie en op die ou einde het mense in hul duisende na Louis Trichardt gegaan om te gaan kyk waaroor al die bohaai Hierdie jaar is jy weer besig om te stir, miskien net 'n bietjie erger en dit laat my wonder of jy nie iewers 'n vinger in die Kremetart paai het nie. Maar nietemin dit werk, die Kremetart is 'n wonderlike wedren en ek wens die mense van Louis Trichardt geluk daarmee en ek hoop dat hulle nog vir baie jare sal aangaan met die wedren, want dit is hoe lank ek nog die Kremetart sal gaan ry.
  6. 2 X 2

    Kremetart

    I am definitely going to ride the Kremetart. Let's see who else doesn't worry about all the rumours
  7. Nice fietse, hierdie Kommendales, ....toemaar speel net. Dis regtig baie mooi ry goedjies. Het nou die dag Sjammyrash s'n onder oe gehad
  8. Buff, try The Gardens and Thokozani lodge in Whiteriver, their rates is R155.00 - R180.00/day. Don't know their numbers but I'm sure you'll find them at 1023
  9. Ja epoh, maar jy is darem 100 jaar jonger as ek, grappie. Dankie vir die onderseuning
  10. Any one entering this race? What sort of training program can I follow for this event? Is there anybody that can help me with a training program for an event like this
  11. There is a group ride every week-end from Karsten Cycles. Take N1, Zambezi off, right, just over second robot, center on left Start times 06h00 every Saturday, unless there's a race on in Pta and 06h00 on Sundays. The routes that they do are often challenging. Phone them on 012-808 1880 "Die moeilikheids graad van enige bult is direk eweredig aan die spoed waarteen jy daar uitgaan"
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout