Jump to content

2 X 2

Members
  • Posts

    1041
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by 2 X 2

  1. 2 X 2

    GN Cycling

    Jy is welkom om hierdie aflyn met my op te neem. 011-350 8690
  2. 2 X 2

    GN Cycling

    Hou op om my te impliseer
  3. 2 X 2

    GN Cycling

    Speke, ek het niks gese wat enige iemand op enige manier by enige iets impliseer nie. Moet asseblief nie my naam hierby insleep nie.
  4. 2 X 2

    GN Cycling

    Het nie 'n idee nie Sammajoor, lyk my jy het 'n kannetjie wurms oopgemaak
  5. 2 X 2

    GN Cycling

    Oxy, ek dink nie jou klub val in die beskrywing wat Sammajoor geplaas het nie
  6. My pick: 1. Leipheimer 2. Valverde 3. Vino
  7. See Hendrik Petoors also took leave from the hub
  8. Found this calculator to work out your zones: http://www.bodybuilding.com/fun/moser9.htm
  9. Wat dan van Ronel, was sy nie eerste by SA's?
  10. 2 X 2

    GN Cycling

    Ja Sammajoor, mense se jy is grootbek, maar hulle kan maar gerus se dat jy 'n ware "giver" is. Fietsry het meer sulke mens nodig
  11. 2 X 2

    GN Cycling

    Petoors vir president! Daai verlangse familie van jou, BigH, het partykeer ander sienings gehad
  12. 2 X 2

    GN Cycling

    Well said KonaFan
  13. 2 X 2

    GN Cycling

  14. 2 X 2

    GN Cycling

    Diesel, miskien moet julle jul klub voorsitters aanmoedig om die GNC vergaderings wat maandeliks by Abraham Kriel kinderhuis plaasvind, by te woon. Met die laaste vergadering was daar slegs 11 voorsitters van die 36 gerigistreerde klubs wat bygewoon het
  15. 2 X 2

    GN Cycling

  16. Measured 0 degrees on the cars thermometer from JHB international up to in JHB city central
  17. Dis nie 'n baie mooi fiets nie, maar die nice group maak seker op daarvoor
  18. Wonder of 94.7, Amashova, OFM classic en Argus hierdie lisensie ding nou gaan toepas? Ek het so paar weke terug 'n posting oor dieselfde ding gehad en toe was daar nog baie onsekerheid of die race organizers did gaan toepas Weet enige iemand wat die besluit nou is?
  19. You don't look bored or even boring to me
  20. Delgado dit lyk of my en jou posts nou gepaar het? Of is dit my PC?
  21. Why do you say that WW?
  22. [quote= Ek weet TuksFM was verlede jaar betrokke. Maar hulle is meer op die jong groep gemik. Julle ou ballies luister mos nie na goeie Rock nie!!! Hey, wat meen jy. Rock het in my era begin. AC/DC, Black Sabbath, Led Zeppelin, Nazareth, om maar net 'n paar te noem. Nou sien almal hoe oud ek is (ou ballie)
  23. Narra, ek stem saam met jou. Wanneer mens iets post is daar altyd mense wat iets negatiefs daarin sien of se jy is negatief. Kyk nou maar hierdie post van jou. Netno-netnou gaan iemand dit weer omdraai en dan lyk dit of jy 'n negatiewe posting gemaak het
  24. Christie: The only problem with this race is a large number of slow riders will block the road when they get lapped by the front guys. Exactly! Well the right negotiator could do wonders
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout