Jump to content

Berry

Members
  • Posts

    1084
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Berry

  1. Not in yellow
  2. No meat no speed go Froome
  3. Monday 18.00 @ engen who is joining us for a ride.
  4. We were 4 guys what time did you get there
  5. Ok we are riding eden tomorrow 6.15 starting from engen 20 -25 km . Next week we can try jonkershoek. Who is joining us.
  6. We rode Eden Monday and Tuesday night .so we are easy . I don't know jonkershoek well but if its not to technical we are game to join
  7. Where do you stay some of us start in Stellenbosch 5.45. You joining tomorrow?
  8. We will ride eden and sometimes jonkershoek For eden we start @ paradyskloof engen
  9. Let's see what Tankman say . We're riding so anywhere is cool. I think jonkershoek will give us more miles.
  10. So tomorrow 6.15 then Tankman?
  11. 6.15 is fine what days do you want to go.
  12. We are looking for some guys to join for night rides in stellenbosch. Tankman had some rides but dont see them any more We can start 6.15 @ la Romantica eden 20 -30 km
  13. is this rides still happening?
  14. not mine http://www.facebook.com/l.php?u=http%3A%2F%2Fwww.dieburger.com%2Fnuus%2F2013-06-09-bestuurder-gou-vas-n-bakkie-fietsryers-tref&h=tAQF6V1io
  15. Só het Gunther Kerschbaumer, een van die drie fietsryers wat gister sowat 10 km buite Stellenbosch deur ’n bakkie getref is, uit sy hospitaalbed gesê oor die man wat hulle raakgery het. Kerschbaumer, Ig Wentzel en Olga Koorts is beseer toe ’n bakkie van die Fidelity-sekuriteitsmaatskappy in die groep vasgejaag, en toe weggejaag het. Hulle is van die Wannabees-fietsryklub. Hierdie amperse tragedie kom amper ’n maand nadat dr. Koos Roux, wat saam met sy seun fietsgery het, op Moedersdag in ’n tref-en-trap-ongeluk gesterf het. Sy seun, Kobus (19), het ligte beserings opgedoen. ’n Voertuig het hulle van agter op die Bottelarypad oorkant die Soneike-winkelsentrum getref. Bun Booyens, redakteur van Die Burger, het gister op die R304 in die rigting van die N1 op pad Kaapstad toe gery, toe hy die ongeluk omstreeks 10:00 sien gebeur het. “Ek het ’n groep fietsryers gesien wat van voor af gekom het. Hulle het in die rigting van Stellenbosch gery en ek kon sien almal was binne die geel streep.” Volgens Booyens het die bakkie, wat ook in Stellenbosch se rigting gery het, van agter gekom en in die groep vasgery. “Die een fietsryer het hoog deur die lug getrek, terwyl ’n stuk of drie geval het.” Booyens het stilgehou om hulp te verleen toe een van die ryers geskree het: “Die bakkie jaag weg, vang hom!” Hy het daarna sy voertuig omgedraai en die bakkie sowat 3 km verder, net ná die verkeerslig by die Simonsig-afdraai, ingehaal. “Ek het tot agter hom gery en ligte geflikker, maar hy wou nie stilhou nie. Hy het oor die pad geswaai, stadig gery en dan weer versnel. Ek het ook gesien hoe hy oor ’n rooi verkeerslig gery het.” Terwyl hy die bestuurder agternagesit het, het hy die polisie gebel. “Die polisie het ongelooflik vinnig gereageer en was dadelik daar. Skaars drie of vier minute ná my oproep het hulle die ouens aangekeer. Die insittendes was onvas op hul voete. Die persoon aan die passasierskant kon skaars op sy voete staan.” Toe daar aan hom vertel is die bestuurder is vir nalatige en roekelose bestuur in hegtenis geneem het Kerschbaumer gesê: “Ek is bly hulle het hom gevang”. Kol. Tembinkosi Kinana, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die 35-jarige bestuurder was glo onder die invloed en is in hegtenis geneem. “Hy sal binnekort in die Stellenbosch-landdroshof verskyn,” het Kinana bygevoeg. Kerschbaumer is in Stellenbosch Mediclinic opgeneem en hoop om vandag ontslaan te word. Wentzel en Koorts is in ’n hospitaal op Somerset-Wes behandel en gister reeds ontslaan. ’n Woordvoerder by Fidelity kon nie vir kommentaar bereik word nie. • Nóg ’n fietsryer is gister op die Chapmanspiek-pad raakgery en na die Vincent Palotti-hospitaal gebring. Sy toestand is stabiel.
  16. Só het Gunther Kerschbaumer, een van die drie fietsryers wat gister sowat 10 km buite Stellenbosch deur ’n bakkie getref is, uit sy hospitaalbed gesê oor die man wat hulle raakgery het. Kerschbaumer, Ig Wentzel en Olga Koorts is beseer toe ’n bakkie van die Fidelity-sekuriteitsmaatskappy in die groep vasgejaag, en toe weggejaag het. Hulle is van die Wannabees-fietsryklub. Hierdie amperse tragedie kom amper ’n maand nadat dr. Koos Roux, wat saam met sy seun fietsgery het, op Moedersdag in ’n tref-en-trap-ongeluk gesterf het. Sy seun, Kobus (19), het ligte beserings opgedoen. ’n Voertuig het hulle van agter op die Bottelarypad oorkant die Soneike-winkelsentrum getref. Bun Booyens, redakteur van Die Burger, het gister op die R304 in die rigting van die N1 op pad Kaapstad toe gery, toe hy die ongeluk omstreeks 10:00 sien gebeur het. “Ek het ’n groep fietsryers gesien wat van voor af gekom het. Hulle het in die rigting van Stellenbosch gery en ek kon sien almal was binne die geel streep.” Volgens Booyens het die bakkie, wat ook in Stellenbosch se rigting gery het, van agter gekom en in die groep vasgery. “Die een fietsryer het hoog deur die lug getrek, terwyl ’n stuk of drie geval het.” Booyens het stilgehou om hulp te verleen toe een van die ryers geskree het: “Die bakkie jaag weg, vang hom!” Hy het daarna sy voertuig omgedraai en die bakkie sowat 3 km verder, net ná die verkeerslig by die Simonsig-afdraai, ingehaal. “Ek het tot agter hom gery en ligte geflikker, maar hy wou nie stilhou nie. Hy het oor die pad geswaai, stadig gery en dan weer versnel. Ek het ook gesien hoe hy oor ’n rooi verkeerslig gery het.” Terwyl hy die bestuurder agternagesit het, het hy die polisie gebel. “Die polisie het ongelooflik vinnig gereageer en was dadelik daar. Skaars drie of vier minute ná my oproep het hulle die ouens aangekeer. Die insittendes was onvas op hul voete. Die persoon aan die passasierskant kon skaars op sy voete staan.” Toe daar aan hom vertel is die bestuurder is vir nalatige en roekelose bestuur in hegtenis geneem het Kerschbaumer gesê: “Ek is bly hulle het hom gevang”. Kol. Tembinkosi Kinana, ’n provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die 35-jarige bestuurder was glo onder die invloed en is in hegtenis geneem. “Hy sal binnekort in die Stellenbosch-landdroshof verskyn,” het Kinana bygevoeg. Kerschbaumer is in Stellenbosch Mediclinic opgeneem en hoop om vandag ontslaan te word. Wentzel en Koorts is in ’n hospitaal op Somerset-Wes behandel en gister reeds ontslaan. ’n Woordvoerder by Fidelity kon nie vir kommentaar bereik word nie. • Nóg ’n fietsryer is gister op die Chapmanspiek-pad raakgery en na die Vincent Palotti-hospitaal gebring. Sy toestand is stabiel.
  17. If you're bike is not found within a couple hours its gone.we got one back and it was stripped within 2hours.
  18. I know we ride there everyday IDT?
  19. The one Guntther is in medi clinic Stellenbosch and the other 2 in Somerset for x rays
  20. 3 cyclists got hit this morning on the r304 wannabees club ride.
  21. Bushido with tts4 best you can get. But stop @4.6
  22. wat van sondag ek kan sondag join maar sal stafig moet wees
  23. Contact number: 0736795196 Contact person: Graham Joseph. Address: Transvaal Rd 8301 Kimberley
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout