Jump to content

Robotech

Members
  • Posts

    333
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Robotech

  1. This is wicked stuff man... I like...
  2. You get the moulding kit. 1st you find a volunteer with perfect breasts who's willing to lay down bear breasted for a few minutes and who's not shy... You then cover her breasts with the special moulding substance... You then take the hardened substance and cover a few silicone implants(which are supplied with the kit(different sizes available)... The rest is very straighforward... It's recommended to try it a few times to familiarise yourself with the procedure... & there you go...
  3. Sorry to hear Pops... My thoughts r with you and your family...
  4. Sorry to hear... My condolences to her family and friends...
  5. Ek't gedog jy doen die west coast ride...Ek ry ook 'n bietjie more oggend...maar ek's al 5 uur op die pad... Jy moet lekker ry...gesels weer...
  6. Ek's ook oppad... geniet die lang naweek almal... Totsiens....totsiens...totsiens...
  7. Hey Hagar, Hoe kry 'n mens 'n Banner in jou signature section...
  8. Bike girl...waar is jou funride...?
  9. Ongelukkig nie... Ek ry Sondag die Tygerberg mtb ride...en more het ek familie dinge...
  10. Dis gewoonlik R10 maar omdat jy nuut is sal ons jou net R10 kos...
  11. Jislaaik, maar julle is onmanierlik... Hello Bike girl...welkom by die hub...
  12. WH het nou net gestap... Ek hou die klok dop...
  13. HmHmHm...dis 503
  14. Die een se kop is in die sand... En die ander een het te vel ge BRRRR toe verloor hy sy vere...
  15. Yippeee...ek's daar... Koek vir almal...maak gou voor daar niks oor is nie... Nou speel ek met die groot kinders...
  16. Amper...
  17. Yip ek's amper daar...
  18. When did u c my mom....
  19. Ek dink niks...jy moet eers ammo het...
  20. OK' date=' laat ek gou verduidelik (nou dat ek klaar myself in die voet geskiet het) - BMC fan en Robotech is albei op pad om baie trotse pappas te word in die nuwe jaar. Robotech weet al waarvoor hy in is, maar BMC het nog nie 'n koeking clue nie. Ek stel voor julle begin 'n fietsry groep wat nuwe papps ondersteun. hopelik kan julle darem een keer 'n maand uitkom en bietjie kyk hoe 'n fiets lyk. So tussen 3 en 4 in die oggend wanneeer daai cute bondeltjie liefde nie skyt of soos 'n maer varke skree nie! Julle k@k is in die pos boeties. Lag maar nou, my tyd kom nog[/quote'] Klink soos iemand issues het...
  21. Moenie worry nie...jy kan praat so veel as wat jy wil... Se my...wat het ooit van jou hijack accomplice geword... Ek dink dit was Jellytot...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout