Jump to content

limosine

Members
  • Posts

    177
  • Joined

  • Last visited

Public Profile

  • Location
    Tzaneen
  1. Hi Myles I said yesterday I will give a break down of our points this morning but it is exactly what you said here in your reply. Wife did a mammogram and pap smear. Then the questionnaires. Then the screening stuff(got bonus points on everything). I am a cyclist and through Strava(i use a Garmin) my points opload on Vitality Active. Same with wife(she uses her new iphone and Suunto). This morning we are over 100 000 points because of this mornings rides. Cheers Piet
  2. ja ons het 1 Jan op nul begin. Ek sal môre 'n post maak en 'n presiese uiteensetting van die punte gee
  3. Vir die van julle wat dink dis onmoontlik op op GOUD te kom dink bietjie weer---ek en my vrou is al vir 'n paar jaar op DIAMAND status en om dit te behou moet ons elke jaar op GOUD kom. Hierdie jaar is die maklikste ooit met al die baie punte wat mens kry vir aktiwiteite!!!!! Om op GOUD te kom moet ons 90 000 punte voor die einde van 2016 kry. Vandag is die 13de Januarie en ons staan reeds op 95 960 punte
  4. Please tell met how do you apply/use Squirt---iow how often do you apply, how much etc etc
  5. Ek sou sê tussen 500g en 700g
  6. Weet een van julle dalk wat het toe met hierdie debat gebeur ? Indien dit reeds op die Hub is waar kan ek kyk ? Tim Noakes, co-author of Real Meal Revolution, will be at the 2014 Franschhoek Literary Festival, which takes place from 16 to 18 May. Noakes will be taking part in a debate about the low-carb/high-fat Banting diet with Lionel Opie, chaired by Dennis Davis, on Saturday 17 May at 11:30 AM – 12:30 PM in the New School Hall.
  7. Guys and Girls of THE HUB---net so bietjie info wat agter die skerms aangaan hier by Tzaneen Cycling Club(wat julle nie van weet nie !!!) Tzaneen Cycling Club het einde verlede jaar 'n nuwe komittee gekies wat bestaan uit 6 persone. Deel van die taak van hierdie 6 persone is om hierdie(en volgende) jaar die Magoebaskloof MTB en ROAD Challenge te reël. Hierdie 6 mense het besluit dat dit die BESTE challenge gaan wees wat nog ooit hier in Tzaneen gehou is !!!. Ons as Tzaneeners is bevoorreg om in een van die mooiste gedeeltes van ons land te bly. Dis nie net 'n MTB mecca nie, maar ook 'n PADFIETS mecca. Ons het wel so 'n paar bergies wat mens oor moet ry, maar dis darem nie die ergste nie Sover loop al hulle reëlings seepglad en dit lyk reeds vir my of alle verwagtinge oortref gaan word. Mei maand is ook een van die mooiste maande hier in Tzaneen. Dis gewoonlik lekker sonskyn dae wat nie te warm of te koud is nie. Bring jou hele familie en kom join ons vir 'n fietsry naweek(moenie jou MTB EN PADFIETS vergeet nie !!!. EN O JA---DIE 6 PERSONE WAT ALLES REëL IS ALMAL DAMES(nie eers een man nie !) JULLE WEET OOK DAT DIE PREEKWOORD Sê 'N VROU KAN ALLES BETER AS 'N MAN DOEN !!!!!!!!!!!! So cancel julle ander races/verpligtinge vir die naweek van 3/4 Mei en kom Tzaneen toe
  8. same happended to mine---and they were almost brand new. Shimano replaced it with a new set !!!
  9. In fietsry is daar ALTYD meer opdraendes as afdraendes en die wind waai NOOIT van agter af nie---ALTYD van voor af !!!
  10. Yes now that I think of it I agree thanks---I think that is the way to go ! I am in Tzaneen(Limpopo)---so no specialist cardiologists around here ! Can you perhaps recommend such a dr in Pta/Jhb ?
  11. Enga nagevolge soos bv hardlywigheid ens ens ?
  12. Hi---Ek is tans 54(1.87m lank en weeg 85kg). So 4 jaar gelede was my cholestrol 6.2. Dis nie hoog nie, maar om voorkomend op te tree gebruik en al vir 4 jaar 'n Crestor pilletjie elke dag. Dit is tans 4.2. Die Crestor pil wat ek gebruik het GEEN newe effek op my nie !!! Die afgelope paar maande is my bloeddruk so 140/90. Ek weet dis ook nie hoog nie, maar ek eet gewoonlik gesond(behalwe die bier op naweke !!!) en is fiks en nie oorgewig nie. Ek het gewonder of dit nie dalk tyd is om maar 'n bloeddruk pil te begin gebruik nie---weereens om voorkomend op te tree. Ek sal na my huisdokter toe gaan dat hy vir my 'n voorskrif kan gee, maar het net gewonder wat julle Hubbers(wat bloeddruk medisyne gebruik) gebruik ? Ek weet daar is baie soorte pille op die mark, maar ek sal nie graag iets wil gebruik wat my sleg gaan laat voel of ander newe effekte op my het nie. Julle insette sal baie waardeer word. Dankie. Piet
  13. The 2 bike marshalls were her from Tzaneen. Vincent(0824523852) or Hendri(0826506601)
  14. The Crown & Kloof will take place from 1-3 March 2013 and will be a 3 day stage event. The event will take place from Cheerio Gardens in Haenertsburg for all 3 stages. The entry fees are: R2500 FOR TEAM (2 Members) R1800 For Individual (1) The entry includes race fees, dinner on Friday and Saturday, goody bag, a bike wash and lube on friday as well as bike washes on saturday and sunday. The athletes must provide their own accommodation. Profiles and start times etc will be posted asap. Please see our Facebook page, and twitter feed (@FreerideEvents) for detail. Attached please find the entry form for the event. There will also be a 75km and 10km race on the Saturday (2 March) for those not keen on the stage race. Any other queries please feel free to contact me. Happy Riding Regards Monique Gouveia FreeRide Events 0826698230
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout