Jump to content

FanieFiets

Members
  • Posts

    1906
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by FanieFiets

  1. and I have big braai.......think we must change it to 09h00. Much more civilized time!
  2. want to change it to 08h00 or 09h00? I'm game.....must just hear from pappabear he is the organiser.
  3. baie beter. Punt. die ander laat jou heeltemal teen die bulte suffer. Ek spin eers op 90 km/h plus (en dit gebeur elke dag, ahahah) uit so dis nie te veel van 'n worry vir my nie.
  4. Oh, as julle opjoin.....gebruik asb. hierdie kode...dan kry ek 'n referral. PP14297
  5. OK, just checked out. They deliver in 1 of 2 working days. You drop it of at vida e cafe.
  6. Assessors is natuurlik weer 'n ander storie. vertel..... hulle woord is wet en as hulle se jou fiets kan gefix word al is dit 'n wrak dan fix die mpy dit liewer. Hoe meer hulle vir die mpy kan spaar hoe meer word hulle gebruik en dikwels word jy dan bevark. Weereens as jou makelaar goed is behoort hy daai vir jou uit te sort. Net vir die rekord het ek niks met korttermyn versekering te doen nie, werk nie saam met mense wat elke dag hiermee sukkel. FanieFiets2008-03-27 03:53:00
  7. change makelaar....hy is veronderstel om vir jou te vertel dat fietse, selfone, laptops en kameras nie gedek is nie. Hy moet ook seker maak of die garage aan die huis gekoppel is ens. Dis hoekom hy betaal word. Ek dink nie dit is ooit santam, mf, zurich of wie ookal se skuld nie, maar die makelaar wat die reels verkeerd aan die polishouer oordra. Assessors is natuurlik weer 'n ander storie.
  8. Marius se rides is hard core en dan lag hy vir jou as hy jou moertoe teen die bulte gegrind het! PM my as iemand die directions soek, dan mail ek dit baie mooi deur.
  9. vertel asb. meer van die meisie!
  10. hoe het dit gebeur?
  11. end of jip dejager/welgemoed/near tyger valley shopping centre. I think, never been there personaly.
  12. Op die punt van jip de jager/welgemoed/onder tyger vallei shopping centre. Dink ek....Ek was nog nooit daar nie.
  13. bad luck..........dalk met jy by ADT gaan loer!
  14. ok, niks majik mense nie.....wat van normale mense?
  15. en dit kom van 'n ou af wat gaan voor sit het met sy MTB en gaan chat het met c50..... nope, kan dit nie onthou nie! kom ons speel "Noot vir Noot"!!!!! Johan Stemmet: vir R100....kriptiese leidraad....."Dros" Fanie: Jaaaaa......vir R35 kan ons vrek eet daarso...wie is in!!!??? o, ja. Die idee van kos het my ekstra krag gegee.... Hoekom het jy toe nie gejoin nie. Dit was weereens sweeeeeeeeeeet gewees.
  16. en dit kom van 'n ou af wat gaan voor sit het met sy MTB en gaan chat het met c50..... nope, kan dit nie onthou nie!
  17. Ek en Pappabear gaan Sondag 07:00 daar gaan vir 'n majik ride wat ons majik mushrooms en ander majik stuff gaan soek, nou soek ons majik vriende. Wie is in? FanieFiets2008-03-28 02:32:26
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout