Jump to content

FanieFiets

Members
  • Posts

    1906
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by FanieFiets

  1. Ek is jammer, ek voel 'n absolute veer oor 'n race die volgende dag as ek die dag so gelukkig is om iets vir die pot te skiet!
  2. soos ek weer se, koop die een wat vir jou die mooiste is.....reviews oor altwee http://www.roadbikereview.com/cat/latest-bikes/road-bike/cervelo/PRD_366585_5668crx.aspx http://www.roadbikereview.com/cat/latest-bikes/road-bike/cervelo/PRD_366584_5668crx.aspx
  3. Koop wat vir JOU die mooiste lyk! Soos jy weet het ek die Soloist.....maar my pa het weer 'n R3. Dink nie op ons vlak maak dit so massiewe verskil nie. Maar my soloist sny deur die wind op 'n afdraende.....side winds is bietjie muf!
  4. Phone them yesterday to ask where my result are......Girl said i must phone her back when I can provide the timing chip nr. I gave her my id nr. and all the rest. Anyway was about to phone them today when I received a mail from her with my results. That is great service. Result, not so great, maar onthou ek het 'n pap wiel gekry!
  5. takes me 30 seconds to warm up. But I do stretch before a race.
  6. jis, jy is 'n light weight! dit was baie beter as die wind wat elke dag hier waai!
  7. ek, onthou ek is die ou wat heeltyd agter jou sal sit!
  8. why cant I get on the site?
  9. koop melksalf vir R 20-00 werk lekker.
  10. my mozilla is ook dood, Object not found.
  11. Neva Eva mail PPA. Get on the phone and talk to Karin Pohl. Not to anyone else but to Karin. Neva Eva mail winningtime / Neva eva phone them you are wasting your time.
  12. Fanie' date=' wat is cheap in jou oogpunt..[/quote'] mmmmm, netnou moer jellytot my!
  13. ek stem saam met jellytot. En sy is cheap ;-) Jy mail jou hrm files vir haar en sy verander jou program weekliks. FanieFiets2008-01-29 04:55:15
  14. FanieFiets

    road bike

    Giant TCR advanced.......sweet.
  15. You can balance a broom on your hand?!?!?!?! waar is ons kantoor se besem!
  16. hahahaha, vinnige, goeie een! O, ja, sal my Hub band dra.
  17. Ek sal ook daar wees. Gaan die 40 km op my cervelo en voorste zipp wiel doen (moenie vra nie). Sal my hub bandjie aan he. Waarskynlik MET klere, sal sien of die AMERICAN EAGLE weer lus is om sy vlerke te sprei.
  18. is daai in cyclelab geneem?
  19. Check last years times on winningtime. You should finish close to 3h00 if you start training TODAY. Think D should work.
  20. Polar se grootste voordeel is die sagteware. Maklik om te gebruik, om workout te beplan (veral nuwe sagteware en models) en lyk nice. Garmin - Myle voor polar met GPS en baie lekker om jou roete op google earth ens te plot. Maar as ou toppie nie eers weet wat google earth of sportstracks ens. is nie. Sal ek dit liewer skip. Suunto - Beter heartrate monitor as Polar en met GPS pod dalk soortgelyk aan Garmin. Probleem is ek weet glad nie hoe sy sagteware is of hoe backup is nie. Plus dit is baie duurder as die ander 2 opsies in SA. Sport science institute by nuweland gebruik Suunto. Ekstra voordeel van Suunto is dat jy elke slag kan chuckle as jy se 'Kom ons ry Sooento!'
  21. Nah, weet julle wil my net seer maak. Plus moet bietjie later werk vanaand.
  22. moenie sukkel nie. http://www2.trainingbible.com/joesblog/2007/01/cleat-position.html
  23. lyk darem baie beter as netnou
  24. registration plates?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout