Jump to content

FanieFiets

Members
  • Posts

    1906
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by FanieFiets

  1. All about seeding. Remember, PPA rides wont help Argus seeding only Construction (2008) and Die Burger in the end of the year helps for Argus seeding. Then the weather plays an important role. This year 1715 people rode under 3h, 2002 only 315 went under 3h.
  2. http://www.youtube.com/user/BrendyFitz
  3. my gunsteling een by verre!!!! http://www.youtube.com/watch?v=PPGDFOl1QK8 FanieFiets2008-03-16 10:04:34
  4. buy a mango/kalulu/whatever plane ticket, one way. Wont cost more than R 500-00 and the bike is entitled to a seat on the plane!
  5. but back to the point, when a post is made in english i usually try to respond in the same language, especially if it is someone who doesnt understand afrikaans like bikemax. When a start a thread asking something a like to do it in both language or in a way that most people would understand. Apart from that....afrikaans! oktober 2006 - the hub was completely english and started a poll. https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=7595&PN=1&RN=3
  6. Silverback het ook belaglike goeie pryse. http://cyclefactory.co.za/content/view/56/182/
  7. Waar die shock?
  8. dankie, moet se hierdie discussion help my absoluut niks nie. Elke ou se iets anders! Kan ons nie praat oor watter regtig crap is nie, dalk stem julle daaroor saam. FanieFiets2008-03-10 23:43:46
  9. ek is seker cyclesure of die cyclists wat skade gely het kan haar sue. Kom ons se sy het met haar kar in aankomende verkeer ingery. Toe sy die karre sien aankom haar kind gryp hardloop en die kar net daar los. Daar is 'n moerse ongeluk. Sy sal verseker verantwoordelik gehou word. Hoekom is hierdie anders?
  10. What I can gather about the LOOKS........at the moment no-one really knows because its not available yet. But an lot of hype on the net about them, must say, the look pretty awesome!
  11. al probleem wat ek met die eggbeaters het is dat baie reviews se hulle breek maklik........
  12. Inclip as jy omval...hmmm...dink uitclip sal beter werk Eggbeaters are super easy to unclip. Much easier than Shimano pedals. ai ai, ek bedoel weer INCLIP as ek klaar omgeval het! Die uitklip was nog nooit 'n probleem nie, 'n faniefiets wat omval spartel verskriklik!
  13. I may have buy a pair in the near future.......Ek wil veral maklik inclip as ek teen 'n bult omval!
  14. PappaBeer, perfekte baaik vir jou: https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=22469
  15. daar is 'n ding op sy rug
  16. Julle manne dink ek het 'n 'attack' gegooi daar net voor Suikerbossie...? Eintlik het ek net vir Fanie weggejaag! Verstaan julle nou hoekom...? Dit was kort na hy my vertel het hy't sulke slegte luck met die meisies hy dink hy gaan maar nou gay word....vra maar vir Fand! hey, ek het net 'n kip in die bos gegooi!!! Lyk anyway nie of jy mind nie.
  17. ja, baie cool gewees. Lekker ry almal more!!!!
  18. sorry
  19. daai ou op die 2de pic sal seker van nou af 'n helmet dra!
  20. Ek is jammer, ek voel 'n absolute veer oor 'n race die volgende dag as ek die dag so gelukkig is om iets vir die pot te skiet!
  21. soos ek weer se, koop die een wat vir jou die mooiste is.....reviews oor altwee http://www.roadbikereview.com/cat/latest-bikes/road-bike/cervelo/PRD_366585_5668crx.aspx http://www.roadbikereview.com/cat/latest-bikes/road-bike/cervelo/PRD_366584_5668crx.aspx
  22. Koop wat vir JOU die mooiste lyk! Soos jy weet het ek die Soloist.....maar my pa het weer 'n R3. Dink nie op ons vlak maak dit so massiewe verskil nie. Maar my soloist sny deur die wind op 'n afdraende.....side winds is bietjie muf!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout