Jump to content

FanieFiets

Members
  • Posts

    1906
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by FanieFiets

  1. Seker so 110+ km donner
  2. Hoe ver is daai chappies ride van ons?
  3. http://paulm.com/pix/2004/09/30/ky_jelly_fake_ad.jpg
  4. weird. Guess if you ride in the rain your bike can start growing.
  5. use your words! use your words!
  6. pappabear en tromps. Ek, jy en OneTime het mooi gehelp.
  7. dis 'n bietjie rof.....jy kan iemand dood maak met 'n gevriesde bottel. Ek is game vir amok maak. Maar daardie is soos om 'n ou met 'n klein boulder te gooi. In die paarl is daar noudie dag iemand dood toe laaities 'n klip van 'n brug af gegooi het. Ek dink nie jy gaan goed voel as jy 'n persoon dood maak nie, of hy ry dalk iemand aan die ander kant van die pad dood of jy gaan tronk toe. Plus dink hy sal minder van fietsryers hou. Net my opinie.
  8. dis 'n bietjie rof.....jy kan iemand dood maak met 'n gevriesde bottel.
  9. ek weet nie hoekom nie maar ek is nie so mal oor Felts nie. Marcello laat my aan lekker roomys dink so ek sal dit vat!
  10. Ek sien Willie Eng. het dit ook op sy persoonlike mtb fiets.......moet iets se.
  11. die een wat die mooiste is!
  12. or did they take it to a chop shop and strip the parts?? I just checked gumtree (i think a source of lots of stolen goods) nothing.
  13. https://www.bikehub.co.za/forum_posts.asp?TID=27857&PN=10 sy reply laat hom nie beter klink nie......
  14. hou hulle nog die xtreme driekamp? Ek kry nerens inligting oor die 2008 een nie. FanieFiets2008-06-15 13:02:42
  15. wat van die extreme driekamp ding? Hardloop die comrades, dan die freedom challenge en dan moet jy betyds wees vir die bergrivier marathon. FanieFiets2008-06-15 13:01:53
  16. www.dictionary.com - noun hatred, dislike, or mistrust of women. indien nog iemand gewonder het.
  17. ek stem saam! ek begin sommer ook weer van agter af net vir die fun!
  18. As jy elites wil ry (waar jy vir die volgende 6 jaar moet ry) moet jy 'n D seeding by PPA he dink ek. Ek sal voorstel jy test drive 2 fietse teen helshoogte op. Een met compact en met normale cranks.
  19. Compact - Jy weet hoe ek daaroor voel. Vir ons gewone ouens is dit baie beter aangesien ons normale hills soos alpe vir die pros is.
  20. No your just plain dof jip Hi Fanie and Reg' date=' I commented on a thread posted early this morning by Knippie and the topic was as I stated. With this weather its the indoor trainer I'm afraid After 5 min it feels like you've been at it for an hour!![/quote'] wents spinning this afternoon for 45 minutes (not in class) Wasnt that bad, think its because there's like live entertainment.
  21. No your just plain dof jip
  22. ek ry ook in die omgewing. maar training tyd is redelik beperk met winter en werk.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout