Jump to content

Man with no name

Members
  • Posts

    1568
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Man with no name

  1. Jy sien Psycho, as ons nou genoemde windjie kon vang en deur die Fisher Tropsch proses kon hardloop, kan ons n hele stad se elektrisiteit opwek!
  2. Ag Psycho word groot......
  3. Is jy nou Pumbaa? Ek het nou net op wiki gelees Timone word in sekere kringe as gay beskou!! Hoeveel heynas het ons oor?
  4. hi jy! hmmm...is daar nie van daardie miervreter goeters ook in Lion King nie? As daar is kan jy mos een van hulle wees....hulle het ook sulke LAAAAANG tonge... Hi Nella! Nie n sleg idee nie, daai miervreters het redelike dik velle, steur hulle nie aan kleinsinnighede nie! Psycho.....jy weet mos
  5. Cool nellie......
  6. Ek weet nie wat pla my die meeste nie - Ed se gaai in die lug of die feit dat Pumbaa se stert al klaar regop staan ("I can clear a savannah after every meal...")
  7. Ons het nog twee hyenas beskikbaar?
  8. JAAAAAA - Muddee will be Ed Nochain kan Rafiki wees Beee - sien haar as Zazu, die hornbill wat almal chirp! Crux kan Mufasa wees. Nou wie gaan Scar wees? Mmmmm http://upload.wikimedia.org/wikipedia/en/f/f3/Lionkingcharacters.jpg Shenzi, Scar, Ed, Banzai, Rafiki, Mufasa, Simba, Sarabi, Zazu, Timon, Pumbaa, Sarafina and NalaMan with no name2007-06-22 04:26:48
  9. Waars muddee, hy kan een v d hyenas wees
  10. So wat se jy, moet ons vir Pumba en Timone loslaat!?
  11. TNT1, in the spirit of all things noble (and in the spirit of the converted HUB), we want to lead from the front with a big stink, creating an intellectual black hole away from the other threads. Formal invites to Psycho, Mud Dee and each hubber who considers him/herself as a 3rd Dan in Drivel. Waddayasay? Nochain can perhaps start with the chwieriechwierie of the Namakwaland Lesser spotted Plover
  12. Hey Psycho, hierdie is nou amptelik ONS thread - kan ons kop se *** hier praat!!! Ek dink ons moet elke Vrydag n absolute rubbish thread begin.
  13. Banggat....
  14. The fact that the arctic fly only comes out above 0C - maybe its a bit sensitive?
  15. mtbreview.com?
  16. Lets move on to the TCS space - which is now visible to all...
  17. Fritz Pienaar, Sunninghill, used to have some stock?
  18. Welkom! Die een van Supercycling of die een van George?
  19. Airwolf MacGyver!!! Bak en Terie
  20. Hitman, jy het smaak! Ek het 47 probeer voor MWNN, maar dit dit moet blykbaar drie letters wees! Number 47 is net nie dieselfde nie. Ook nie Sam Fisher nie.
  21. Ek dink daai girl op Psycho se avatar is goddelooslik lelik. Selfs daai twee queens op DR se avatar is mooier. Psycho, tyd vir dissipline (en nee, dit beteken nie jy moet dit google image nie, daaaaai dissipline is iets heeltemal anders)
  22. Jis grapkas nou praat jy - daai ou was my favorite!!! Onthou ja daai episode wat hy, vir een of ander bizarre rede in net sy undies geeindig het en n ander ou se jas gesteel het? Kom by die hotel se deur, en wat se die Maitre D? " Gee my jou jas" Oorvertaalde duitse humor op sy beste. Waar kan mens daai goed in die hande kry?
  23. That's OK, just as long as you dont find it offensive
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout