Jump to content

Breezer

Members
  • Posts

    1214
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Breezer

  1. All Serfas products I use are excellent. I think they have the same sole as the olympics, but I may be wrong.
  2. It was cloudy and very cold, so no flowers to be seen. Here is a shot I took the previous day.
  3. Something from the weekend.
  4. Ek het ook geleer om net mense te groet met beter fietse as ek.
  5. MR BEAN. Ken die mense van die Strand jou? Dalk wil hulle jou nie groet as gevolg van jou houding nie.
  6. Dankie, sal daar gaan inloer.
  7. Mclaren F1 = high speed Roadie = high speed Greeting at speed = Mr Bean's F1 = Hoogerland
  8. Waar in die Kaap sal ek die beste pryse kry?
  9. Ek sal graag in SA wil koop. Wil dit eers aanpas.
  10. Hi daar. Ek wil vir my n Bib koop vir die DC. Wat stel julle voor kry ek. My budget is so R1800. Dankie.
  11. Hy het wel geleer om te groet.
  12. Baie Nice
  13. Playing with the cat Sunday afternoon
  14. New cyclist
  15. http://www.recyclehobbyplanes.net/. Verskillende pryse en fietse. Hulle stuur fietse na enige plek in SA. Silverback Reno R1980
  16. Something different.
  17. I also have one. Great pump, 4 years old and no problems.
  18. Nog niks by actionphoto nie. Enige ander plek?
  19. My contribution
  20. What a surprise. I never did this event before and start in B. But I will go down to E with my friend and just have fun. NO RACING!
  21. If the question was; Fastest speed on a downhill course, then I take back my 89.
  22. Ok, die spoed was op my serfas level 1. Dalk nie so akuraat nie, maar dit was 89.3km/h. Die afdrand was omtrend 2km lank en reguit. Dit volg met n redelike lang opdrand. Ek hoef dus geensins te rem nie. Dit was n tweespoor jeep track, maar die grond was hard en redelik gelyk. Die wind was ook van agter. Daar is nie n boom of klip vir 100m weerskant die pad nie. Ons ry dit gereeld om te kyk watse spoed ons kan bereik en ken elke bump in die pad. Dit is nie n track waar Greg en Gee hulle skills sal kom toets nie, maar n lekker pad vir n hoespoed toets. My mikpunt is 100km/h en sodra ek dit kry sal ek n foto neem en post. (die wind sal moet stormsterk wees vir dit.)
  23. I once hit 89km/h on a long straight jeep track. At that speed the fork travel 80mm on the slightest of bumps.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout