Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. ha ha ha janee my kop is ma deurmekaar(eksamen tyd), ek het tot amper my verjaarsdag vergeet as iemand nie gese het nie!
  2. Ook BAIE bly julle almal is OK!
  3. Sal die een moet skip, skryf Grondslae van die Suid-Afrikaanse reg die volgende dag...eish...sal mar moet voorberei
  4. 'n Voorbeeld saak wat ek moes deurgaan van 'n jong ou wat dronk bestuur het en iemand dood gery het het morgue duty gekry as deel van sy punishment!!
  5. Wag maar... soos ek gese het ek sal my revenge kry die dag as ek prokureur is! Daai fkrs sal K@K!!!!
  6. ja... LOL
  7. jy wat nie weet hoe lyk 'n tabby nie, hier:
  8. eks nie op daai chart nie, manou ja ek is altyd van die chart af! 18.45
  9. Fizik Tundra 2..
  10. UB40 tell me if it's true en Ziggy Marley se Tomorrow people
  11. thanks, het onlangs vir my die First Ascent Ladies Phantom XT-2 Jacket gekoop en dit was R999 so lyk my dis ma wat die goed kos! edited: there you go...lat ek ma my eie grammar police speel
  12. So waar kan ek een van die optel?
  13. Well, die FA se Magneeto trek nou al by R799..Dan is dit seker nie te bad nie..
  14. detailing my bicycle led to finger accident...dis waarvoor mens mans kry duh! lat hulle ma die stoopid goed aanvang
  15. yeah Gaga style..you never know what you gonna find!
  16. :lol:
  17. herre I guess not hey! LOL LOL
  18. jirre nee ek wil nie sulke bene he nie..lyk soos 'n man s'n as die spore so lyk hoe lyk die stasie!!
  19. hmm yes I see Lance Moor won the female category and Dave Boulle came last in the female category wtf???
  20. het iemand die google maps profile vir my asb?? ek nie seker oor die laaste stuk nie, daar by rooi brug waar die 2de klim begin het, ek het mos daar links gegaan en nie reguit aan gehou nie
  21. yup you can check me in the DNF category, called it in this morning..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout