Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. yup you can check me in the DNF category, called it in this morning..
  2. right knee gave in(not sure if it is the beginning of problems because of my running) and the finger got worse... ma nou ja gelukkig is dit lourensford, so gan die naweek wee die roete try, en kyk hoe ver ek kom
  3. my race was disasterous! DNF, took shortcut on the 26km...and ended up doing 43km
  4. ek kry die idee dit gaan doenbaar wees ma NIE lekker nie..die wolke het nou weggetrek ma dit drissle nog so hier en daar. dis altyd koud hoog op in die berge daar op lourensford, en die wind waai... iiii dunno...
  5. lion bones is ook mos nou die nuutse ding....as alles vernietig is moet hulle mekaar ma begin uitroei..
  6. mens kan in die A groep ook heelagter begin ne
  7. eish, my race number gekry ek spring weg in A vir die 57km..lordietjie lord..my senuwees knaag ma lekker
  8. ja damn! ha ha ek wou nog 'n girl race na die finish toe, daa sit die ketting vas op die gras gedeelte! sy is seker met so halwe wiel voor my oor die lyn.. janee dit sal weer 'n belewenis wees daar op Lourensford..all in great fun...
  9. dit gannie ok wees nie..dit was laas saterdag al enkel hoogte in die modder...en daar was nog geen kans vir daai om droog te raak..I foresee modder bad, net soos by die gravel travel...en daar is 'n paar river crossings...
  10. daai prentjie is al vir jarre daa op..en elke jaar verander die roete so jy kan NIE daarop gaan nie
  11. ojaa ook weer waar, ja mens kan op die dag voor die event inskryf...kom maar vroeg..traffic is gewoonlik backed up tot by die hoofstraat... ek ry sommer af met die fiets so ek het nie verkeer probleme LOL
  12. nog steeds die very very end of the month salticrax vi my...my salaris is forex, nou wag ek dat die bank moet bel..eish!
  13. jy kan gan inskryf by Cycle Addiction die dag voor die tyd waar en waneer die res van ons race numbers optel....ek dink... check maar na die schedule
  14. vir die gravel travel moes mens ook 'n SAS bord koop..ek het net gese ek weier, kannie vir elke race 'n blerrie bord, chip, tag ding koop nie, ek doen +- 28 races a year..imagine..
  15. yup...baie klimme daar... ry elke naweek lourensford, paaie is almal geskraap en da was baie modder saterdag dit hang af of mens links om of regs om gaan na die nek toe. links om is moeiliker...
  16. praat so van hulle: saw them live in liverpool, old years eve, the band stayed in the hotel i was working at and gave us 5 VIP tickets... they trashed the hotel that night and I had to type out the bill!!! ha ha ha
  17. is daa iemand wat vanmiddag wil gaan ry?? eks desperaat! gatvol vir padlangs
  18. just checked my points en dit se 27 and excellent
  19. nee wat dan kan jy my nie help nie
  20. ek het 'n fles vol ou 1c'e wat ek wil verkoop so hoe sal dit nou werk? jou comm. kan uit die fles kom
  21. ha ha ha janee my studiegids het dit dan nie mooi verduidelik nie....thanks vir die taalles
  22. ek spot 'n pleonasme/toutologie...
  23. faarkse sakses...het jy vir my daai profile asb? ek het nie die jaar gery nie, het 'n trail run aangehad..ma sal volgende jaar wee ry..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout