Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. lekker hoe bloedruk medisyne nummy
  2. oo grieta! nee ma right ek sal so maak, dankie
  3. geen idee nie! hulle sit 12 uur 'n ander ruit in, hells nee ek wetie
  4. to ek by my kar kom vanmidag to lyk hy SO: die hele ventser het gepop! die kar gan more pg glass toe, eish
  5. http://www.trailseries.co.za/events/cape-winter-trail-series-1-of anybody doing this? me want to try and do all 4 this time round
  6. putting the dog down is a bit te ver gegaan! eish neee huh uh die hond moet ma een van daai leer goed om sy mond dra
  7. oja ek moet nou pigtails maak om my hare by die helmut uit te kry, dit gaan nie deur daai gat agter nie! :lol: dit moet nou langs die kant uit ha ha ha
  8. my phone kannie nice pics vat nie, dan se ek maar i bought on friday at CWC bell lumen helmoet 2 x Lezyne Femto LED Light Front Black en nog 'n paar arm warmers
  9. jy het nagelaat om te noem jy is 'n permanente lid! ek het geantwoord op grond van die inligting wat jy my gegee het en dit was eintlik geen vandaar het ek gese wat ek gese het
  10. as jy 'n perm member is dan ja, wannabees ja saam met die MTB Basin klub op die gereelde tye ja en betaal R40 wat ek bedoel het is mens kan nie sommer net opdaag byjouself of saam met iemand net waneer jy wil en daar ry nie.
  11. wel dis die reels, as iemand die reels wil breek, maak dan ma so
  12. http://www.youtube.com/watch?v=PnN2OQWQxkY only lyrics though kry nie 'n proper vid nie
  13. jy moet aansluit by die MTB Basin(Velo Life Cycle shop) club dis die enigste manier om Lourensfod te gaan ry. Hulle sal jou nie by die hekke toelaat as jy nie saam met die club daa ry nie
  14. wie gaan die een doen? al is dit net 42km
  15. ek sien die DUO is weer terug...sal ek die mtb doen of die duo...hmmmm
  16. sal die een moet uitsit, laasjaar darem die 55 gedoen
  17. dankie ek het maar gedink ek sal cwc toe ry na die eksamens verby is en die winkel gaan leeg koop daar! LOL moet nog arm warmers ook kry maar wil NIE weer FA he nie! daai LG lyk kewl ma ek het nie sulke arms nie
  18. ja nee ek weet! LOL
  19. ek besit nie 'n road bike nie, wou een gekoop het toe dog ek naaaah
  20. helmoet helmut helmit
  21. ooo ja dit maak saak! LOL
  22. ek ry BMC
  23. ha ha ha sal so maak!
  24. my next q, sommer op dieselfde fred is ligte, die op crc gesien: http://www.chainreactioncycles.com/Models.aspx?ModelID=86292 ek wil net visible wees, eks nie van plan om night rides the ry nie
  25. my LBS het scott...nooooo catlike....yeeees ma dit kom net in so aaklige mattblack wat ek nie wil he nie CWC it is then.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout