Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. ek kon ook nie bulte klim nie, ek het dit begin oefen ek is ma 54kg en het nie bo bene wat die boeings an die brand skop nie i keep a steady pace, i concentrate on how i breathe i make sure i have the correct position on the bike ek het my attitude verander en nou skrik ek nie meer nie, ek kan enige bult ry
  2. die jaar gan ek ma poefter speel, te bang ek tel 'n injury op of mo3r ernstig neer en mis dan uit op my 2 oceans of sal ek ma die 29km enter? ha ha ha
  3. yup my sentiment exactly ook..mo3rse boggerop laasjaar!
  4. im skipping this one, have two oceans a week later...die 56km is 'n tough een dis nou die "vineyard races" genoem en daar is net 2 distances...niks inbetween
  5. Op die R44, bus vol skool kinners het verby gekom en 'n 2lt coke bottel vol water(by die venster uit) op my rug gegooi! en 'n ander keer ook op die R44,van my cell beroof. ma nou ja..
  6. jisklaaik watse k@k fred is dit die?
  7. wat is daar vasgestrap aan die toptube?
  8. haai jinne, weet nie of ek dit moet bieg nie, youngster kom by my verby op sy mtb met slicks, eks ok oppie tar ma met my knobblies. toe die verby jaag toe skree ek agter na...poefter! soooorieeee :blush:
  9. Hoe is dit dat mens dit in 'n span MOET doen? Die long course is nie SO erg nie.. Ek sal wil inskryf as 'n individual asb.
  10. damn wil net se hat off to the girls on their mtb's wif the knobblies! daa was heelwat van hulle gister, ma het hulle laas sondag se long route gedoen..is the question?? my boude en bene was sommer seer al hier van die 30ste km af na laas sondag se pyn en lyding! :lol:
  11. nope wassie ekkie ha ha ha
  12. awesome pics!
  13. ek het my fkm moer gestrip vir die klomp, het ook van hulle om my gehad! all over the road! en dan was daa die twee youngsters in die presles jersyes..fk!
  14. al wat ek gan se is : ek het my tyd met 35 minute verbeter en my groep posisie was 230/618!
  15. my tyd is reg pity vir die top of chappies hold up!
  16. CatGirl

    Argus Expo

    dan vra ek ma hier: iemand wat met hub kit gan ry? sorry vi die hijack
  17. hijack = on ek moet seker nie vra nie: wie gan hub kit dra? :lol: hijack = off
  18. CatGirl

    Argus Expo

    ooo righty then thanks
  19. CatGirl

    Argus Expo

    ek sal more my goed loop haal... se my gou, kannie onthou nie, moet non-entrants betaal om in te gaan?
  20. Daar is nog die Greyton Classic in Junie oja..eks in
  21. CatGirl

    Argus MTB 52km

    you funny hey!! ha ha ha dit was op die 12.88 ste km ek weet nie hoe die derailer gebuig het nie..dis nou die 2de keer wat die ding buig.. ek het wel in iets vas gery ma dit was op die laaste turn van die singel track..ek het in die grond vasgery :lol:
  22. CatGirl

    Argus MTB 52km

    sooo bent derailer and snapped a chain...the guy that help me fix it (BD1779) DANKIE! so nou moet ek een van daai tools kry..wat noem mens die ding? solat ek next time nie weer hoef te staan en beg vir 15minute vir iemand om te help nie :lol:
  23. oo so jy ken van woorde soos wrong en ligit hmmm..slim
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout