Jump to content

Shell

Members
  • Posts

    19
  • Joined

  • Last visited

  1. We love Hotspot! Jacques & Corrie = :thumbup:
  2. Moeg vir Babba's se sandputte! Ek ry nou liewer Vori-berg en kry waarde vir my geld - slegs R80 - selfs ook op die dag van die race!
  3. Uiteindelik!!!! 'n LBS wat verstaan ons het behoefte aan DIENS!!!! Uitstekende werk, uitstekende diens, uitstekende pryse! Julle het 'n wenresep, hou daarby!!!
  4. Hoe kan Fritz die goed goedkoper pos as wat jy dit direk in sy winkel kan koop?
  5. I am battling to get an order placed with Anatomic. Is there any other manufacturer you can recommend? Do you think there is a need for another manufacturer? Please PM me with any frustrations / suggestions / experiences / recommendations with regard to ordering cycling gear!
  6. Is dit steeds veilig om by Fonteine te gaan oefen?
  7. Wonder wie jou LBS is - ek het 'n soortgelyke probleem gehad maar vind toe uit dat my LBS se rekening agterstallig is by die verskaffer en hulle lewer nie af voordat dit nie uitgesorteer is nie.
  8. Die enigste oplossing is om aan te dring om die doodstaf terug te bring! As die kriminele egter die dood in die gesig staar, sal meer en meer sekuriteitsmaatskappye se werk verminder, wat die werkloosheid in ons land verhoog. Die regering in hul bullet proof karre verkies moord en dood bo werkloosheid!
  9. Hope you are not in Pretoria - service from dealers suck! Excellent bike!
  10. I am trying to buy a Specialized bike from FPC - the only supplier is Pta - NO LUCK - 2 weeks since it was ordered. Is Specialized or FPC ???????
  11. Stem 100% saam met jou Neilos. As die "basics" in plek kom, gaan die reeks 'n fees wees!
  12. Baie dankie vir al die insette!
  13. Results on www.rmbc.co.za
  14. Is Jaco still there? (The Hub 2007)
  15. Can anybody recommend a good biokineticist in Pretoria?
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout