Jump to content

Grapkas

Members
  • Posts

    335
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Grapkas

  1. Hulle ry beslis nie met die grannie gears wat my pelle op hulle bikes sit nie!!!
  2. I allways look at what the pro's overseas are doing and none of them are riding with compact crank sets so my 52/39 and 12/25 is fine, i'm gonna stay of the bandwagon for now!
  3. Mickey, be carefull, i have had asthma now for 20 years and if it is not treated in the right way you may find yourself dead in your bed one day!!! Rather go and see a lung doc and have it treated properly!! Also if you use the wrong stuff and get tested it is TATA Fietsry, helo Skandaal!!!
  4. Die volgende BMW race!! of die een by Rooiwal altwee in July. Hopelik klaar my griep op voor dan. Wel ek is oppad huis toe. Lekker verder hub hub mense!!
  5. Amoryn, dit is mos nie jou eerste race nie.....
  6. Yip!smileys/smiley1.gif Why?
  7. Ek kan nie wag dat jy my weer probeer "Kry" nie Amoryn!!! I would love to see you try!!!! As ek jy was sou ek baie bekommerd gewees het cause ek is nog nie fiks nie, ek het in Maart my sleutelbeen gekraak en ry nou eers vir 2 maande weer behoorlik nadat ek laas jaar vir 5 maande gerus het. Ek is nog lekker dik in die boude en het nog baie training om te doen voor ek so sterk is soos ek kan wees, so ry maar die 150 by die jock, wil jou nie so gou weer skaam maak nie!
  8. Ek gaan nie by Knysna wees nie maar beslis by die Jock!! Jy moet nou maar vir jou 'n licence uitneem jong!! As daar enige races in PTA is tussen nou en die Jock gaan ek hulle beslis doen!
  9. More Almal!!! Wanneer is die volgende race in PTA? Toemaar Amoryn ek hoes ook nog!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout