Jump to content

Grapkas

Members
  • Posts

    335
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Grapkas

  1. Grapkas

    Beware

    Agenee Dirt Rider jy moet mos 'n bietjie slimmer wees as dit!!
  2. Ek het eenvoudig nie vandag die krag om met 'n baksteen soos jy te baklei nie. Ek sien jy het jou mes in vir die girls, areme Marissa wat afrikaans praat so ek dink jy moet maar 'n chill pil gaan drink en relax. Ek gaan nie vandag baklei nie! Cheers
  3. This is not appreciated!! The 94.7 was very negative yes but all the other races have been very hard and the girls have come back real strong and aggressive!! Don't start trashing us because of one race!!! At Telkom, Race for Victory and OFM we averaged well over 35!!!
  4. Chrissie finished 4th in this race if i'm not mistaken! THe ladies that went on the SA tour: Anriette Schoeman Marissa vd Merwe Lynette Burger Chrissie Viljoen Yolandi Du Toit Anke Erlank 2 Junior riders Cherise Taylor Irene Totius
  5. Just checking!!!! Hi Hi!! Well done Marissa en veral Cherise!!!! Ook geluk aan Rob & David!!!!
  6. I'm not even going to start comenting on the winner of the ladies category!
  7. Ok almal, Goodnight and Goodluck!
  8. onthou tee, koekies en servette!!
  9. Why wasn't Yolandi & Ronel nominated? Why was Elsa nominated?
  10. Spidey, jy kan my nie kwaad maak nie, jy probeer te hard!!!
  11. Ek voel noggal sleg dat ek vir Oom H so sleg ges? het maar hy het dit begin deur my 'n suurt**t te noem so PEACE BIG H ek vergewe jou (is vandag so 'n bietjie suurt**terig) maar Snah moet maar in sy m**r in vlieg!!
  12. Too late, i have reached the point of no return, But no worries ek gaan oor 20 minute huis toe dan is snah veilig!!
  13. O gats, i cant take that back can i .....
  14. EK wonder hoekom het snah nie gerace het nie? Hy is seker 'n vet Dr%l wat niemand van hou nie wat in die aand in die bed le en sy duim suig en droom van sy ouma se poedel! Wanneer hy dan in die oggend wakker word eet hy eiers wat sy ma vir hom maak want hy klou tien teen een nog aan haar rokspant vas en drink nog van haar .... Soos ek ges? het laat ek liewers stilbly!! En oor sondag se race, ek het dit al op 'n ander post ges? ek was hopeless en ek is nie skaam daaroor nie!
  15. Die hub was die afgelope tyd so boring ek geniet die gefight! Ja Amoryn dis noggal erg hoor...
  16. snah, put your bullet proof vest on!!!! where did i pop? When i don't finish on the podium i just don't have the legs to sprint so you can also F*&CK OFF!!!
  17. Ek het nie 'n personal feud met enige imand nie maar as 'n ou *&^ my 'n suurt**t noem wat dink julle gaan gebeur? ALTIE GAAN HAAR MOER PLUK SES STROOP!!!!
  18. Thanks ronellie, voice of reason!!!
  19. Torture then kill....
  20. Iemand moet vinnig my muzzle opsit voor ek my naam weg gooi!!
  21. Nou gaan ek baie lelik wees! F off Big H!! Jy ken my obviously glad nie!! Ek ken jou glad nie so daarom gaan ek jou nie 'n f*&^d up assface noem nie!! al is dit wat ek wil doen!! Eintlik baie leliker dinge.....
  22. O please just go away before i strip my m(*^r
  23. Ek dink ook so!! EK admit ek is bang so ek sal liewers nie eers probeer nie!!!
  24. Sorry Crux! Net gedink ek soek so bietjie skoor met my favorite CSmith!
  25. Amoryn ek weet nie of jy gesien het nie maar daar is 'n ander plek waar jy kan chat oor Sabie, hier baklei ons oor die 94.7!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout