Jump to content

vet pens

Members
  • Posts

    77
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by vet pens

  1. Schauff al wat aangaan in Klerksdorp is die ligte in die nag, daar is skaars mense wat nog gepraat van karre...dink jy's nou net jealous omdat jy nie deel is van TCS of 'n CANNONDALE ry nie...
  2. He probably doesn?t have a head, thus the reason for not wearing a helmet<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  3. vet pens

    Ladies racing

    Agree 100% with you, but having said that I think she will be lost to Ladies Cycling very soon in anyway....
  4. vet pens

    Ladies racing

    Anke rides for a new team that is apparently sponsoring Billy as well until they go back to <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Irelandon>?.Rumors also have it that the kit that she rides in was not registered and she will not be allowed to race again until it's a registered club etc...
  5. So it?s true, no race packs for H2H, definitely the most expensive piece of paper that I paid for. Even worse, tandem entries only get one number, so rider ?B? I guess pays for road safety<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  6. Does anyone know if you are allowed to do the SA time trials in a different kit than the club the you ride for....
  7. Gin wonder Chrissie hulle doen dan so goed nie...dis niks minder as reg om hulle iets ekstra te gee vir 'n wen nie....
  8. My vote will go Minolta and Harmony?with Pro line moaning after every race about Harmony<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  9. Colonel - stem 100% saam gaan twee blerrie goeie spanne wees - hulle gaan most probibly volgende jaar al die podium spots vat...wat beteken in 2008 is die vroue less 1 pro span
  10. Goeie tip fatcyclist attack is nie die probleem nie - dis haar kop
  11. HA HA - as grapkas convert TCS toe, kan julle twee nogal 'n goeie spannetjie maak....of hoe
  12. Dink dit was 'n baie wyse besluit want vir die wat nie in 'n span is volgende jaar nie sal maar sukkel om races te wen....nou wag ons nog net vir een belangrike span...
  13. http://www.sabiexperience.co.za/
  14. Ek verwys na Deon Maas se rubriek in laas Saterdag se By oor fietsryers. Indien mnr. Maas dit wel satiries bedoel het, glo ek het hy wel ?n baie swak keuse gemaak toe hy die onderwerp aangeraak het. Ek moet erken dat ek nie met mnr. Maas se ander werk bekend is nie en hoewel daar wel ?n greintjie kreatiwiteit in die artikel is, regverdig dit steeds nie die standpunt wat ingeneem word nie. As een van die ?kleurblinde? mense gee ek toe dat verskeie voorvalle in die verlede deur fietsryers veroorsaak is, ryers wat drie langs mekaar ry, ensovoorts. Om egter ?n ?organisasie? te stig (ek besef dit is deel van die ?grap?) met die doel voor o? om fietsryers uit te wis, is ook nie die antwoord nie. Persoonlik het ek al twee keer die blik van ?n motor aan my bas gevoel. Enige persoon wat dit beleef het, sal met groot moeite die humor in die artikel insien, om nie te noem di? van ons wat vriende in die ?stryd teen die metaal doodskiste? verloor het nie. So frustrerend as wat mnr. Maas die situasie ervaar, kan ek getuig dat ons die gevoel deel, daar is net doodeenvoudig nie genoeg teerpad nie. Ek sien egter nie die Europese fietspadjies oornag verskyn nie. Dus moet ons maar ?n skietstilstand verklaar en mekaar ?rens in die middel vind, verkieslik nie die middel van die pad nie. Ek vermoed mnr. Maas het sy eie emosionele sake om uit te sorteer aangaande die onderwerp en ek wens hom veel sukses daarmee toe. Afrikaans benodig verseker goeie skrywers en dit is altyd verfrissend om iemand wat ?n bietjie sensitiewer sakie aanroer, uit te hoor. In di? geval voel ek egter het hy die pot behoorlik mis gesit en verskeie mense verkeerd opgevryf. Johan Malan, Secunda
  15. Ek skryf oor die artikel wat in By verskyn het onder ?fascistiese fiets-twatte?. Ek dink dit is in uiters swak smaak geskryf! Die skrywer se ou irritasie weeg swaarder as iemand anders se lewe. En dit is klaarblyklik oukei met hom. Dit spreek boekdele oor sy verstandelike toestand! Ek dink regtig nie die probleem l? by die fietsryers nie, maar eerder by die paaie. Hy vergelyk ?n dorpie in Duitsland met ons situasie hier, maar s? dit is die fietsryers se skuld. Dink hy nie vir een oomblik die fietsryers sou wel op spesiale bane ry as dit bestaan het nie? ) Colyn van Zyl
  16. Deon Maas is niks anders as ?n patetiese individu met duidelike tekens van anti-sosiale optredes wat sekere forums soos u koerant gebruik om sensasie te soek nie. Sy afbrekende en beledigende aantygings spreek van sy uiters swak smaak. Genoeg egter daarvan om hom af te kraak, ek dink hy slaag baie goed daarin om dit self te doen. Kan u dit regverdig dat motoriste uitgenooi word om deel te wees van ?n speletjie waarin punte toegeken word vir elke fietsryer wat raakgery word? Om nie eens te praat van die rassistiese klanke ten opsigte van swart fietsryers wat meer punte sou beteken nie. Moet ook nie probeer om hierdie artikel as ?n ligsinnige grap af te maak nie. Die stellings, beledigings en aantygings hierin is van so ?n aard dat niemand dit as humoristies kan beskou nie. Louis Oberholzer
  17. Wat my betref, is daar twee soorte fietsryers. Die een wie se dokter vir hom ges? het hy sal iets moet begin doen voordat hy stilletjies gaan wegval. Ek sien baie van hulle op die pad. Boepens alleen sukkel hy die bult uit, gewoonlik so naby aan die kant van die breedste pad wat hy kan vind. Hy besef hy moet oefen, maar dat sy nuutgevonde gesondheid hom nie veel gaan help as ?n vragmotor hom van agter gaan tref nie. Hulle oefen gereeld, maar hulle pla jou nie want hulle ry om aan die lewe te bly. Dan is daar die ander bondel. Hulle ry nie prim?r vir hul gesondheid nie. Klaarblyklik nog minder om aan die lewe te bly. Hulle fiets eerder om aan daardie sub-kultuur van ?ek is ?n serious fietsryer? te kan behoort. Jy sien hul nooit slipstream op die nouste paaie nie. Vir manne wat, gegewe hul geskeerde beenhare, die nuutste en ligste fietse, bontste kleredrag en bypassende D?Arcs klaarblyklik die Tour de France in hul toekomsvisie het, gesels hulle gans te veel in hul 25 km/h-bondel. D?t is wat ons motorbestuurders laat bewe. Trap meer asof julle ernstig is, dan sal julle miskien minder teenstand van motoriste kry. Ek deel graag die pad met julle. Maar as ?k kuier op die pad word ek toegesluit. ?n ek moes ?n toets slaag voordat ek op die paaie toegelaat is.
  18. Het enige iemand al gewonder dat die rede hoekom hulle dalk aan die ander kant gery het was oor die nat teer...
  19. If looks could kill, became a reality for Ulrich<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  20. HA HA - yip and maybe the day after the race on the hub
  21. MMM ? ja maybe, sorry!! Just one thing ? motivation in the brain is a bit small for mental toughness?<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  22. Wannebepro ? it?s not a mind set ? go watch wire to win?..the mind is a complicated network, every time you train you connect different parts of the ?network? almost manipulating the brain that you actually have talent to ride your bike?. <?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  23. Hi Jean<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" /> We almost had exactly the same problem ? eventually breaking the derailleur, chain and jockey. We had to split the groupset into MTB and Ultegra parts?.Ask Big H ? his great when it comes down to tandem advice?
  24. Does anyone know what bikes shop sells De Rosa and would be able to bring in new models<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
  25. Slinger ? It happens every where ? you get to the till and what is scanned is certainly not the price that is advertised or on the product?.according to the advertising law, what is advertised whether on not it?s on the website or in the shop is the price that you are suppose to pay?.<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout