Jump to content

Kalahari Vegmot

Members
  • Posts

    2846
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Kalahari Vegmot

  1. Only got to see this now-CONGRATS!!!
  2. Bageera, have you posted your new ride on here yet? Can't seem to find it...
  3. Dankie FANIE! Soooooo bly jy het mooi jou identiteit gaan vasmaak.
  4. Jy bedoel seker Veelkeuse...
  5. Ek het 4 Brakenjan episodes, asook 14 Haas Das episodes as jy soek? Oo, en so sewe episodes Moemin ook...
  6. [*Paal slegs beskikbaar vir Naafland-Premium-Intekenaars]
  7. [*Paal slegs beskikbaar vir Naafland-Premium-Intekenaars]
  8. Jy TRAP die petrol!!!
  9. What is it with people and reposting my stuff...
  10. Jo! Daai's genade!
  11. The DA looks rather nice on there...
  12. Taal-pyn-in-die-agterent!
  13. "LOL"-Lag oom lag???
  14. Ek hou van die gevegte. As hulle op vrydae gebeur. Wat my die hoenders in maak is dat die pikkewyne op 'n maandag baklei. Maar toe ou jonnie sy paal gemaak het, toe weet ek hier kom 'n ding... So dankie vir die lag wat julle my verskaf het, maar asseblief, wag volgende keer net tot Vrydag!
  15. En dit is...? Jammer ek's bietjie dof vanaand...
  16. Wie volg die draad anoniem?
  17. Waar was almal Vrydag?
  18. Dalk "Foefie-e-pos"?
  19. "Toep". En al die tyd dink ek dis wat jy kry as jy te veel eet!
  20. Ek sou dink hulle word betaal per hoeveelheid verkope wat hulle maak-anders kan hulle mos maar net familie en vriende bel om die tyd om te kry...
  21. Ek voel ook dat ander se ongeskuktheid nie vir my rede gee om ongeskuk te wees nie-iemand moet vir hulle liefde wys. Vra maar net as hulle bel of hulle iets aan jou wil verkoop, en indien wel, se maar net lekker dag en ek's nie geinterresseerd nie.
  22. Onthou net dat dit hulle werk is. Hulle hou waarskynlik nie meer van hulle werk as wat ons van hulle oproepe hou nie. En hulle het waarskynlik nie die werk gekies omdat dit hulle lewensdroom is nie... Dit help nie om vir die dame wat by die poskantoor werk uit te skel omdat jou pakkie weg is nie-dis nie haar skuld nie...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout