Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het gedink ek het al alles gehoor, maar 'n ou wat trou sodat hy 'n tandem kan ry, dit vat die koek. LOL

Miskien was dit die enigste manier hoe hy 'n beter seeding kon kry!Big%20smile

 

Ok ek vat nou my goed en loop.
Posted

Thanks a lot I?m on my own cloud.  EmbarrassedClap

<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

 

She is the one for me' date=' and the only one. Hug

 

Now that she has a ring on her finger we can start to save for a Tandem?.!!Smile

[/quote'] Dejavu???
Posted

 

Hmmm...die res van julle moet tog asseblief eendag as ek trou ook nog in die rondte weesEmbarrassed - ek like hierdie tandem honeymoon ding.Big%20smile Dink ek gaan julle kry om my man te oorreed.Wink

 

 

*shocked* LOL
Posted

Kry eers die tandem voor jy trou.  Hy kan 'n huwelik maak of breek.  Ek het al baie gesien hoe de m**r in 'n oom vir die tannie kan raak na 103 km van 'n 105 km rit...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout