Jump to content

Recommended Posts

Posted

1. who can tell me what and anything about this and what brand to buy?

2. there are biogen,evox and USN i know of

i have read up on it but want hubbers' opinions rather tongue.gif

Posted

oooo ok so dit maak nie saak watter een mens koop??..hmmm, 'n duurder een is net so goed soos die goedkoop stuff?

dankie...

anybody else want to add their 2c?

Posted

L-glutamine is n rou produk. Almal is 100% - so dit maak nie saak watse brand jy koop nie...

Gewoonlik is die Evox ene maar die beste waarde vir geld, maar dis al waoor dit gan!

Posted

ek het ook gedink aan evox... dankie

hoekom ek vra oor die produk is my spiere, veral die bo-bene, recover nie so lekker na a tough ride nie(mtb)... hulle is al an die oud kant!laugh.gif

net gedog miskien kan dit my bietjie help

Posted

Daar is wel 'n verskil tussen die vegecaps en die poeier.

Ek het Solgar Pille( Blykbaar die beste op die mark, gemaak in Britanje ens. ) al gebruik, en is nou besig om 'n generiese health shop poeier uit te probeer.

Ek besluit nog wat vir my die beste werk, die poeier word heel waarskynlik vinniger opgeneem deur jou stelsel.

Daar is wel 'n verskil in kwaliteit wat my betref. Clicks se eie maak was van swak gehalte, en het die maag omgekrap. Solgar s'n het die heel beste effek gehad( helderheid na oefen sessie, met 'n kwart hoeveelheid l-glutamien in een pil teenoor clicks), en die generiese poeier is so tussen in, almal kos ongeveer R70.00. Dit was ook die volgorde waarin ek dit probeer het.

Een ding is verseker, as jy te veel daarvan gebruik op 'n dag, gaan jou maag nie met jou saam stem niehuh.gifohmy.gifrolleyes.gif.

Die aabevole inname per dag is blykbaar iets wat jy maar self moet bepaal( totdat jou maag ingee ).

Daar is in my opinie baie voordele waarby iemand kan baat wat gereeld hard oefen, ek het hiervan uitgevind by my fisio.

Ek gebruik dit om te " surface " na 'n harde sessie sodat ek nogsteeds die boeke kan slaan in die aand en goed kan konsentreer, dan ook vir jou spierweefsel se spoedige herstel asook verbeterde imuniteitstelsel en spysvertering.

Blykbaar 'n baie belangrike aminosuur wat 'n mens nie genoeg van kry in 'n gemmidelde dieet nie, wat hoofsaaklik in jou brein voorkom en wat baie maklik uitgesweet kan word.

Die enigste beperking is maar hoe jou stelsel reageer met verskillende hoeveelhede.

Dit is ook 'n natuurlike produk. Ek gebruik dit in die oggend voor ontbyt en nadat ek ge oefen het gemeng met melk en halwe sakkie Sportron Rekindle.

Gaan oogle maar, dis hoe ek al hierdie goed uit my duim suigtongue.gif

Posted

When is it beneficial to use L-Glutamine? Say an hour ride, intervals and a long 3 hour ride, which would benefit more from a serving?

Posted

ek het ook gedink aan evox... dankie

hoekom ek vra oor die produk is my spiere, veral die bo-bene, recover nie so lekker na a tough ride nie(mtb)... hulle is al an die oud kant!laugh.gif

net gedog miskien kan dit my bietjie help

Just use a protein shake (I use Evox) mixed with milk immediately after a tough ride. Also does the trick. If that doesn't help, maybe go for a good sport massage. But that becomes expensive, so maybe not an option.

Posted (edited)

Ek gebruik dit om te " surface " na 'n harde sessie sodat ek nogsteeds die boeke kan slaan in die aand en goed kan konsentreer, dan ook vir jou spierweefsel se spoedige herstel asook verbeterde imuniteitstelsel en spysvertering.

dis wat ek ook op ge-goole het biggrin.gif

dit help vir verstand,spiere en imuun sisteem...

dankie

PS van watter brand praat jy in jou post?

Edited by helloise
Posted

100% quality is 100% quality - dit kan nie verskil nie. Al wat sekere brands doen is om ander (bv kreatien, BCAA of taurine) by te sit. Maar die L-glutamine self is dieselfde. Dieselfde met creatine monohydrate. Dis 'n rou produk en almal sn is dieselfde. Al wat verskil is die by produkte.

In kreatien is die byprodukte belangriker, want jou liggan kan dit nie alleen opneem nie. Dit moet bind met 'n suiker.

Vir die beste recovery vir seer spiere, meng kreatien (as jy dit wil gebruik), L glutamine en 'n protein shake. Studies het bewys whey protein werk baie beter as dit saam creatien opgeneem word. 'n Ander opsie wat help met herstel van spiere is BCAA's (branch chained amino acids).

Maar op die einde van die dag is eet & slaap baie belangriker as supplements!

+1

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout