Jump to content

Recommended Posts

Posted

Oe Pops, ma di ander phodie is 'n sexy vol lengte shot....LOLLOL WinkMa ek moet nou eers wag tot M wee tyd het om di phodies te fix...

  • Replies 91
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

ok, hoop maar sy sien dit nie. sy is verskriklik op my case, min weet sy ek ry sondag saam haar in "C" in die burger.

 

 

 

So, as dit laatmiddag word en ons tweetjies is nog nie by die pie en coke tafel verby, moet jy weet, ons is verby wellington oppad sederberge toe.

Posted
ok' date=' hoop maar sy sien dit nie. sy is verskriklik op my case, min weet sy ek ry sondag saam haar in "C" in die burger.

So, as dit laatmiddag word en ons tweetjies is nog nie by die pie en coke tafel verby, moet jy weet, ons is verby wellington oppad sederberge toe.[/quote']

 

LOLLOLLOL Nee ma dan sal ons daai leibandjie weer biekie korter moet maak....WinkWink As ek voel soos ek al heel week voel, energieloos, sal ek miskien moet join in C... net om 'n ogie te hou...
Posted
nee' date=' jy bly in die race.

hierdie ding tussen ons twee ... net ons twee kan dit uitsort.

Ek vat ook chokies saam vir haar sondag. Sy moet nog laat weet waarvan sy hou.

Orca... laailou is blond... (you catch my drift?) smiley2.gif [/quote']

 

Hoekom sal ek nou sukkel as M so handy is...???? Niks met di blondgeit te doen.....

 

En watch it Willehond!!!Angry
Guest colonel
Posted

Leeee-low, lie-low, le up/le down either way Im cool.

Posted

lilo...di? is nie die Social span nie - dis die Hermitage span

20071128_023743_DC1.jpg

di? is die social span!WinkLOL Die een met al die girls in.

20071128_030223_DC17.jpg

 

Anyways...is jy en Marius Sondag so 10uur se kant hier deur Worcester?
Posted

Sally, dont do that to me. I want to sit in your slip. I cannot climb that high mountain. Please dont go with Hagar, he's going to drop you in the first 200meters on that mountain.

 

 

 

Lilo... Die woester social team lede is baie mooier as hierdie leelikke ou oomies. Vra my, hulle het sulke lang bene, veral die een met die swart hare (hoop nie dit is WW se girl).

 

 

 

maar maak ookie saak, as hy haar so alleen los, moet hy maar weet ons sal haar mooi lei in die regte rigting.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout