Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

sammajoor dit is definitief op die snelweg gewees, volgens die ongeluk verslag wat ek het wys die prentjie dat dit by die Zambesi oprit was waar die oprit bane by die N1 aansluit. 

Rabubi, N1 tussen proefplaas (by die N4 witbank snelweg kruising) en warmbad is deel van die Bakwena N1N4 toll road.
Posted

I'm training there for the last 3 years now, mostly in summer as I train from about 4:45 in the morning. The traffic has increased tremendously on that road compared to the previous summer, definitely not safe anymore. 

 

But where the F*ck can we go to train in that area?

 

Roodeplaat is a no-go

Rooiwal is Ok, but to get there is a problem, the old warmbad road is way too busy.

Where else?
Posted

sammajoor, ek weet nie hoe dit met haar gaan nie, maar weereens volgens die ongeluk verslag is sy geklassifiseer as "rooi", wat beteken baie ernstig.

Posted
sammajoor' date=' ek weet nie hoe dit met haar gaan nie, maar weereens volgens die ongeluk verslag is sy geklassifiseer as "rooi", wat beteken baie ernstig.[/quote']

 

Of P1
Posted

Just in that 3 cyclist have been hit on Zambezi.

Red head girl amongst them.  Heard they got taken to hospital...

Anyone know something? 

 

AngryAngryCryAngryOuchAngryCry....why does this have to happen????
Posted

Aaklige nuus!!!!! Het hulle op die N1 gery en was hulle op die op- of afrit???? Julle weet dat fietsry op Nasionale deurpaaie (freeways) is teen die wet.

Posted

My hart gaan uit na die gesin(ne) wat betrokke is en hulle is in my gebede, maar wat op dees aarde het die mense besiel om op een van die besigste snelwee in die land met fietse te ry. Die spoed differentiaal is net te groot!!!!!! Motoriste verwag ook nie fietsryers op snelwee nie en is dus minder bedag op hulle teenwoordigheid. Omdat dit onwettig is kan verskeie dinge nou ook op die spel wees soos versekering. alle risiko versekring asook mediese versekering.

 

Dammit mense moet dink voor hulle doen!!!!!!
Posted

Oom H.....

 

Kom ons los die baklei vir later................

Die mense het sleg seer gekry en miskien moet ons, ons energie gebruik om meer gebede vir Charls en sy gesin te gee.

 

Dis nie nou tyd om vinger te wys nie.  Alles het 'n tyd.......so s? Prediker, as ek reg onthou?

 

 
Posted

Spidy, ek baklei nie en ek wys ook nie vinger nie, my seerkry vir Charles en sy familie en my kwaad, baklei met mekaar in my klein lyfie!!!!!! Ek is dalk soos 'n Pa wat met sy kinners praat!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout