Jump to content

Recommended Posts

Posted
Hals oor kop' date=' heeltemal sinneloos, skoenlappers in my maag, smoorverlief!Heart

 

 
[/quote']

 

Does Fatcyclist have to pay maintenance every month now???

 

LOLLOLLOL

 

Took you a while to reply....Geez, 3 hours to figure out what 10 words mean...
  • Replies 142
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Jip...dit wasBig%20smileBig%20smileBig%20smile!
Wou net so graag op een van jet skies gaan ry hetCry...dit het so lekker gelyk.

Oh yes' date='jy wat so baie van roomys hou...ek het 'n plek daar gekry wat die LEKKERSTE roomys maak....mmmm...yummy! Big%20smile
[/quote']

 

ooh ooh ooh! wanneer gaan ons weer daai kant toe? Genade...tussen jou en Donkey sal mens rol!!LOLEmbarrassed
Posted
Very very happy Zoo Cookie - it must have been one of the best weeks in my life!Big%20smile

 

nee, maar dan's die saak reg.

 

klink na groot pret. hiking - ook een van die goed wat ek baie geniet. het dit net baie lanklaas gedoen.

 
Posted

okidoke! Fire, dan's dit 'n date!

 

Zoo...dit was my eerste een, maar ek wou LANKAL probeer, gaan nou elke kans vat wat ek kan kry om dit te gaan doen!
Posted

Cool,cool.

En as jy hier is dan vat ek jou op so ride ding oorkant die

velodrome...weet nie wat die naam is nie...(weet iemand dalk waarvan ek

praat?) Maar as jy die fliek cool-runnings gesien het...dan sal jy weet

waarvan ek praat....

 

Dit is 'n winter Olympic sport...maar dit is nie op ys hier nie.

 

 

Maar ja...ons moet gaan...jy gaan FLIPPEN vinnig daar af...Wink

Posted
Cool' date='cool.
En as jy hier is dan vat ek jou op so ride ding oorkant die velodrome...weet nie wat die naam is nie...(weet iemand dalk waarvan ek praat?) Maar as jy die fliek cool-runnings gesien het...dan sal jy weet waarvan ek praat....
Dit is 'n winter Olympic sport...maar dit is nie op ys hier nie.

Maar ja...ons moet gaan...jy gaan FLIPPEN vinnig daar af...Wink [/quote']

 

seker een van die bestes ooit....

 

wat was daai se-ding: what do you see when you look in the mirror? iets soos : i see a badass m%%^&F$^%$& that takes no crap from nobody!
Posted

daai fliek het uitgekom rondom my eerste ARGUS!! dis al wat jy op training rides gehoor het - i feel very olympic today

 

aag hoe nostalgies raak ek nou!!

 

 

hoop WH is al wegBig%20smile

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout